Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket Wêreldbeker
Krieket Wêreldbeker [boodskap #64753] Vr, 12 Julie 2002 06:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou maar van ons - nooit die goue middeweg nie.
Hieronder die pryse van die kaartjies en wat nie by velde toegelaat word
nie.
Hulle neem ons unieke manier van krieket geniet heeltemal weg.

Pryse: Goedkoopste -
SA Follow our team:
Openingseremonie en 5 wedstryde R 830
Dan wissel die pryse van R 100 vir 2 wedstryde tot R 1100 vir 5 wedstryde

Die volgende sal NIE toegelaat word om in te bring by wedstryde nie:
Koeldranke, gebottelde water+ en ander nie-alkoholiese drankies.
Alkoholiese drankies
Speelgoed
Diere
Baniere en vlae groter as 1 x 1.5 m
Geen neerhalende of bewoording in swak smaak sal toegelaat word nie.
Ou SA vlae
Fietse, skaatsborde en rolskaatse
Horings, musiekinstrumente
Selfverdedigings-sproeimiddels
Chemiese stowwe
Spuitkanne
Radios - behalwe transistor radios wat met 'n oorstuk toegerus is
Draagbare braaigeriewe
Koelsakke - behalwe 60 x 30cm grootte waarin slegs voedsel mag wees.
Strandstoele, sambrele
Wapens
Vuurwerke.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Krieket Wêreldbeker [boodskap #64756 is 'n antwoord op boodskap #64753] Vr, 12 Julie 2002 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Jul 2002 08:33:08 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Dis nou maar van ons - nooit die goue middeweg nie.
> Hieronder die pryse van die kaartjies en wat nie by velde toegelaat word
> nie.
> Hulle neem ons unieke manier van krieket geniet heeltemal weg.
>
> Pryse: Goedkoopste -
> SA Follow our team:
> Openingseremonie en 5 wedstryde R 830
> Dan wissel die pryse van R 100 vir 2 wedstryde tot R 1100 vir 5 wedstryde
>
> Die volgende sal NIE toegelaat word om in te bring by wedstryde nie:
> Koeldranke, gebottelde water+ en ander nie-alkoholiese drankies.
> Alkoholiese drankies
> Speelgoed
> Diere
> Baniere en vlae groter as 1 x 1.5 m
> Geen neerhalende of bewoording in swak smaak sal toegelaat word nie.
> Ou SA vlae
> Fietse, skaatsborde en rolskaatse
> Horings, musiekinstrumente
> Selfverdedigings-sproeimiddels
> Chemiese stowwe
> Spuitkanne
> Radios - behalwe transistor radios wat met 'n oorstuk toegerus is
> Draagbare braaigeriewe
> Koelsakke - behalwe 60 x 30cm grootte waarin slegs voedsel mag wees.
> Strandstoele, sambrele
> Wapens
> Vuurwerke.
>
> Annette

wat! geen wapens nie. wat as dit `n traditionele wapen is? hoe verwag
hulle moet ek my nou teen die sekuriteits wagte beskerm?

ernstig, dis belaglik dat jy nie eers koeldrank of water mag in vat
nie. geld dit dalk nie net vir glas bottels of is dit enige?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Krieket Wêreldbeker [boodskap #64759 is 'n antwoord op boodskap #64756] Vr, 12 Julie 2002 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos enige - niks in 'n blikkie of 'n bottel nie.

Hulle praat niks van sakkies lemoene nie;)))

Die mense gaan hulle gaarbrand op Nuweland sonder sambrele...

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:gk2tiush9h95o68lk2d3jlmq9v51bvnftj@4ax.com...
> On Fri, 12 Jul 2002 08:33:08 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Dis nou maar van ons - nooit die goue middeweg nie.
>> Hieronder die pryse van die kaartjies en wat nie by velde toegelaat word
>> nie.
>> Hulle neem ons unieke manier van krieket geniet heeltemal weg.
>>
>> Pryse: Goedkoopste -
>> SA Follow our team:
>> Openingseremonie en 5 wedstryde R 830
>> Dan wissel die pryse van R 100 vir 2 wedstryde tot R 1100 vir 5 wedstryde
>>
>> Die volgende sal NIE toegelaat word om in te bring by wedstryde nie:
>> Koeldranke, gebottelde water+ en ander nie-alkoholiese drankies.
>> Alkoholiese drankies
>> Speelgoed
>> Diere
>> Baniere en vlae groter as 1 x 1.5 m
>> Geen neerhalende of bewoording in swak smaak sal toegelaat word nie.
>> Ou SA vlae
>> Fietse, skaatsborde en rolskaatse
>> Horings, musiekinstrumente
>> Selfverdedigings-sproeimiddels
>> Chemiese stowwe
>> Spuitkanne
>> Radios - behalwe transistor radios wat met 'n oorstuk toegerus is
>> Draagbare braaigeriewe
>> Koelsakke - behalwe 60 x 30cm grootte waarin slegs voedsel mag wees.
>> Strandstoele, sambrele
>> Wapens
>> Vuurwerke.
>>
>> Annette
>
>
> wat! geen wapens nie. wat as dit `n traditionele wapen is? hoe verwag
> hulle moet ek my nou teen die sekuriteits wagte beskerm?
>
> ernstig, dis belaglik dat jy nie eers koeldrank of water mag in vat
> nie. geld dit dalk nie net vir glas bottels of is dit enige?
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Krieket Wêreldbeker [boodskap #64771 is 'n antwoord op boodskap #64759] Vr, 12 Julie 2002 15:07 Na vorige boodskap
Thys[1]  is tans af-lyn  Thys[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" wrote in message
news:agm41c$mi4pi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Soos enige - niks in 'n blikkie of 'n bottel nie.
>
> Hulle praat niks van sakkies lemoene nie;)))
>
> Die mense gaan hulle gaarbrand op Nuweland sonder sambrele...
>
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:gk2tiush9h95o68lk2d3jlmq9v51bvnftj@4ax.com...
>> On Fri, 12 Jul 2002 08:33:08 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Dis nou maar van ons - nooit die goue middeweg nie.
>>> Hieronder die pryse van die kaartjies en wat nie by velde toegelaat word
>>> nie.
>>> Hulle neem ons unieke manier van krieket geniet heeltemal weg.
>>>
>>> Pryse: Goedkoopste -
>>> SA Follow our team:
>>> Openingseremonie en 5 wedstryde R 830
>>> Dan wissel die pryse van R 100 vir 2 wedstryde tot R 1100 vir 5 wedstryde
>>>
>>> Die volgende sal NIE toegelaat word om in te bring by wedstryde nie:
>>> Koeldranke, gebottelde water+ en ander nie-alkoholiese drankies.
>>> Alkoholiese drankies
>>> Speelgoed
>>> Diere
>>> Baniere en vlae groter as 1 x 1.5 m
>>> Geen neerhalende of bewoording in swak smaak sal toegelaat word nie.
>>> Ou SA vlae
>>> Fietse, skaatsborde en rolskaatse
>>> Horings, musiekinstrumente
>>> Selfverdedigings-sproeimiddels
>>> Chemiese stowwe
>>> Spuitkanne
>>> Radios - behalwe transistor radios wat met 'n oorstuk toegerus is
>>> Draagbare braaigeriewe
>>> Koelsakke - behalwe 60 x 30cm grootte waarin slegs voedsel mag wees.
>>> Strandstoele, sambrele
>>> Wapens
>>> Vuurwerke.
>>>
>>> Annette
>>
>>
>> wat! geen wapens nie. wat as dit `n traditionele wapen is? hoe verwag
>> hulle moet ek my nou teen die sekuriteits wagte beskerm?
>>
>> ernstig, dis belaglik dat jy nie eers koeldrank of water mag in vat
>> nie. geld dit dalk nie net vir glas bottels of is dit enige?
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Hulle sê dit is om die borge (oa Pepsi) se belange te beskerm. Jy gaan
gedwing word om binne die staion Pepsi (en niks anders nie) te koop.

>
Vorige onderwerp: knock knock
Volgende onderwerp: O koek!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:54:54 MGT 2024