Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket Wêreldbeker
Krieket Wêreldbeker [boodskap #64753] |
Fri, 12 July 2002 06:33 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou maar van ons - nooit die goue middeweg nie.
Hieronder die pryse van die kaartjies en wat nie by velde toegelaat word
nie.
Hulle neem ons unieke manier van krieket geniet heeltemal weg.
Pryse: Goedkoopste -
SA Follow our team:
Openingseremonie en 5 wedstryde R 830
Dan wissel die pryse van R 100 vir 2 wedstryde tot R 1100 vir 5 wedstryde
Die volgende sal NIE toegelaat word om in te bring by wedstryde nie:
Koeldranke, gebottelde water+ en ander nie-alkoholiese drankies.
Alkoholiese drankies
Speelgoed
Diere
Baniere en vlae groter as 1 x 1.5 m
Geen neerhalende of bewoording in swak smaak sal toegelaat word nie.
Ou SA vlae
Fietse, skaatsborde en rolskaatse
Horings, musiekinstrumente
Selfverdedigings-sproeimiddels
Chemiese stowwe
Spuitkanne
Radios - behalwe transistor radios wat met 'n oorstuk toegerus is
Draagbare braaigeriewe
Koelsakke - behalwe 60 x 30cm grootte waarin slegs voedsel mag wees.
Strandstoele, sambrele
Wapens
Vuurwerke.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
|
|
Re: Krieket Wêreldbeker [boodskap #64771 is 'n antwoord op boodskap #64759] |
Fri, 12 July 2002 15:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Thys[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: July 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" wrote in message
news:agm41c$mi4pi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Soos enige - niks in 'n blikkie of 'n bottel nie.
>
> Hulle praat niks van sakkies lemoene nie;)))
>
> Die mense gaan hulle gaarbrand op Nuweland sonder sambrele...
>
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:gk2tiush9h95o68lk2d3jlmq9v51bvnftj@4ax.com...
>> On Fri, 12 Jul 2002 08:33:08 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Dis nou maar van ons - nooit die goue middeweg nie.
>>> Hieronder die pryse van die kaartjies en wat nie by velde toegelaat word
>>> nie.
>>> Hulle neem ons unieke manier van krieket geniet heeltemal weg.
>>>
>>> Pryse: Goedkoopste -
>>> SA Follow our team:
>>> Openingseremonie en 5 wedstryde R 830
>>> Dan wissel die pryse van R 100 vir 2 wedstryde tot R 1100 vir 5 wedstryde
>>>
>>> Die volgende sal NIE toegelaat word om in te bring by wedstryde nie:
>>> Koeldranke, gebottelde water+ en ander nie-alkoholiese drankies.
>>> Alkoholiese drankies
>>> Speelgoed
>>> Diere
>>> Baniere en vlae groter as 1 x 1.5 m
>>> Geen neerhalende of bewoording in swak smaak sal toegelaat word nie.
>>> Ou SA vlae
>>> Fietse, skaatsborde en rolskaatse
>>> Horings, musiekinstrumente
>>> Selfverdedigings-sproeimiddels
>>> Chemiese stowwe
>>> Spuitkanne
>>> Radios - behalwe transistor radios wat met 'n oorstuk toegerus is
>>> Draagbare braaigeriewe
>>> Koelsakke - behalwe 60 x 30cm grootte waarin slegs voedsel mag wees.
>>> Strandstoele, sambrele
>>> Wapens
>>> Vuurwerke.
>>>
>>> Annette
>>
>>
>> wat! geen wapens nie. wat as dit `n traditionele wapen is? hoe verwag
>> hulle moet ek my nou teen die sekuriteits wagte beskerm?
>>
>> ernstig, dis belaglik dat jy nie eers koeldrank of water mag in vat
>> nie. geld dit dalk nie net vir glas bottels of is dit enige?
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Hulle sê dit is om die borge (oa Pepsi) se belange te beskerm. Jy gaan
gedwing word om binne die staion Pepsi (en niks anders nie) te koop.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:56 UTC 2025
|