Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Met die maan gepla
Met die maan gepla [boodskap #64694] Wo, 10 Julie 2002 11:17 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vanaand op kanaal tien belowe hulle ons dat hulle die hele maanlanding uit
stukke gaan trek. Die hele Apollo sending was maar net 'n movie produksie
van die Amerikaanse regering tydens die koue oorlog. Neil Armstrong in die
hoofrol. Alles bollie. Sinkhuisie produksie. Ek kan nie wag nie!

Hantam
Re: Met die maan gepla [boodskap #64695 is 'n antwoord op boodskap #64694] Wo, 10 Julie 2002 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het al laaaaaaankal geskryf die fliek was hier in die Karroo
geskiet, en niemand wou my glo nie;))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:OIUW8.422415$o66.1128635@news-server.bigpond.net.au...
> Vanaand op kanaal tien belowe hulle ons dat hulle die hele maanlanding uit
> stukke gaan trek. Die hele Apollo sending was maar net 'n movie produksie
> van die Amerikaanse regering tydens die koue oorlog. Neil Armstrong in die
> hoofrol. Alles bollie. Sinkhuisie produksie. Ek kan nie wag nie!
>
> Hantam
>
Re: Met die maan gepla [boodskap #64696 is 'n antwoord op boodskap #64694] Wo, 10 Julie 2002 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:) Ek begin nou te warrie.
Wat sou die stukkie klip gewees het wat ek aan gevoel het by die Air & Space
museum?
Hulle het my vertel dis 'n stukkie van die maan, toe vertel ek hulle dit lyk
net soos 'n stukkie carbide wat ek by die huis het;))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:OIUW8.422415$o66.1128635@news-server.bigpond.net.au...
> Vanaand op kanaal tien belowe hulle ons dat hulle die hele maanlanding uit
> stukke gaan trek. Die hele Apollo sending was maar net 'n movie produksie
> van die Amerikaanse regering tydens die koue oorlog. Neil Armstrong in die
> hoofrol. Alles bollie. Sinkhuisie produksie. Ek kan nie wag nie!
>
> Hantam
>
Re: Met die maan gepla [boodskap #64697 is 'n antwoord op boodskap #64695] Wo, 10 Julie 2002 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 13:47:06 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> :)))) Ek het al laaaaaaankal geskryf die fliek was hier in die Karroo
> geskiet, en niemand wou my glo nie;))
> Annette
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:OIUW8.422415$o66.1128635@news-server.bigpond.net.au...
>> Vanaand op kanaal tien belowe hulle ons dat hulle die hele maanlanding uit
>> stukke gaan trek. Die hele Apollo sending was maar net 'n movie produksie
>> van die Amerikaanse regering tydens die koue oorlog. Neil Armstrong in die
>> hoofrol. Alles bollie. Sinkhuisie produksie. Ek kan nie wag nie!

>> Hantam
>

dis iets waaroor ek mal is, hierdie conspiracy theories. daar is mense
wat hulle lewens daaraan wy. kyk bietjie na hierdie link daaroor.
http://www.redzero.demon.co.uk/moonhoax/ die site probeer dinge soos
die fotos en vlag verduidelik. dat hulle op die maan was is gewis wat
hulle ons nie vertel nie is van die aliens wat hulle daar tee gekom
het. dit was die eintelike rede vir die maan sending, om die aliens te
gaan soek en hulle uit te wis, maar ek se niks meer nie. dis
classified.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Met die maan gepla [boodskap #64701 is 'n antwoord op boodskap #64697] Wo, 10 Julie 2002 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag Skippie, wil jy nie net jou vir 'n kort rukkie unclassify en net asb vir
ons vertel hoe lyk die maanmannetjies nie?
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:lv8oiu0vlh1d8kvhi0hj2u3govaje9k1me@4ax.com...
> On Wed, 10 Jul 2002 13:47:06 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> :)))) Ek het al laaaaaaankal geskryf die fliek was hier in die Karroo
>> geskiet, en niemand wou my glo nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Hantamkind" wrote in message
>> news:OIUW8.422415$o66.1128635@news-server.bigpond.net.au...
>>> Vanaand op kanaal tien belowe hulle ons dat hulle die hele maanlanding uit
>>> stukke gaan trek. Die hele Apollo sending was maar net 'n movie produksie
>>> van die Amerikaanse regering tydens die koue oorlog. Neil Armstrong in die
>>> hoofrol. Alles bollie. Sinkhuisie produksie. Ek kan nie wag nie!
>
>>> Hantam
>>
>
> dis iets waaroor ek mal is, hierdie conspiracy theories. daar is mense
> wat hulle lewens daaraan wy. kyk bietjie na hierdie link daaroor.
> http://www.redzero.demon.co.uk/moonhoax/ die site probeer dinge soos
> die fotos en vlag verduidelik. dat hulle op die maan was is gewis wat
> hulle ons nie vertel nie is van die aliens wat hulle daar tee gekom
> het. dit was die eintelike rede vir die maan sending, om die aliens te
> gaan soek en hulle uit te wis, maar ek se niks meer nie. dis
> classified.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Met die maan gepla [boodskap #64705 is 'n antwoord op boodskap #64696] Wo, 10 Julie 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 13:49:58 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> :) Ek begin nou te warrie.
> Wat sou die stukkie klip gewees het wat ek aan gevoel het by die Air & Space
> museum?
> Hulle het my vertel dis 'n stukkie van die maan, toe vertel ek hulle dit lyk
> net soos 'n stukkie carbide wat ek by die huis het;))
> Annette

dit het so gelyk omdat dit so was!

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Met die maan gepla [boodskap #64707 is 'n antwoord op boodskap #64705] Wo, 10 Julie 2002 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nouwatbedoeljynoumeneer?
Dat die maan nie van kaas gemaak is nie, maar van carbide?:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:66coiusbnavr17ok8anpecn2frf1kddd7c@4ax.com...
> On Wed, 10 Jul 2002 13:49:58 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> :) Ek begin nou te warrie.
>> Wat sou die stukkie klip gewees het wat ek aan gevoel het by die Air & Space
>> museum?
>> Hulle het my vertel dis 'n stukkie van die maan, toe vertel ek hulle dit lyk
>> net soos 'n stukkie carbide wat ek by die huis het;))
>> Annette
>
> dit het so gelyk omdat dit so was!
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Met die maan gepla [boodskap #64716 is 'n antwoord op boodskap #64707] Wo, 10 Julie 2002 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 15:28:55 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Nouwatbedoeljynoumeneer?
> Dat die maan nie van kaas gemaak is nie, maar van carbide?:))
> Annette
>

nee man, dat die klip nie van die maan af kom nie maar sommer in
iemand se yard opgetel is. ons weet tog almal waar kaas vandaan
kom......... dit kom mos van die maan af ne?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Met die maan gepla [boodskap #64766 is 'n antwoord op boodskap #64695] Vr, 12 Julie 2002 13:56 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mmm Annette die storietjie was maar hoogs spekulatief met min harde feite.
Dit het baie beindruk maar so bietjie dun vir 'n daaler. Die Amerikaanse
segsman van NASA was nie juis baie geworrie nie. Hy kon netsowel aan 'n
icecream gesuig het terwyl hy die vrese besweer het. Hy het basies gese :
glo dit of f..off.

Ek dink die Amerikaners sou baie meer as net 'n paar astronauts moes
elimineer om die geheim dig te hou indien dit nooit plaasgevind het nie.
Maar ek sien vanoggend op die nuus hulle beplan weer so-iets oor twee jaar.
Hulle wil nou 'n basis op die maan vestig wat 'n afsprinkplek sal wees na
ander hemel liggame. Nouja the prove of the pudding....

Hantam

"Annette" skryf in boodskap news:agh70h$lntaa$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek het al laaaaaaankal geskryf die fliek was hier in die Karroo
> geskiet, en niemand wou my glo nie;))
> Annette
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:OIUW8.422415$o66.1128635@news-server.bigpond.net.au...
>> Vanaand op kanaal tien belowe hulle ons dat hulle die hele maanlanding uit
>> stukke gaan trek. Die hele Apollo sending was maar net 'n movie produksie
>> van die Amerikaanse regering tydens die koue oorlog. Neil Armstrong in die
>> hoofrol. Alles bollie. Sinkhuisie produksie. Ek kan nie wag nie!
>>
>> Hantam
>>
>
Vorige onderwerp: Geen Gawes des Gods meer
Volgende onderwerp: Onse Kranklike Weermag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:46:33 MGT 2024