| Mugabe en Afrika [boodskap #64762] |
Vr., 12 Julie 2002 11:24  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat my
nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste mense op
aarde is! Die man kom mos 'n ernstige bloedkeel kort want die enigste
manier vir 'n president van 'n land om so baie geld te vergaar, is om sy eie
land te verkrag.
Nog meer verontrustend was die teorie dat Mugabe nie blankes van hul
plase afsit net om van blankes ontslae te raak nie.....hy wil die
boerderybedryf in geheel skaak. Kyk mens verder suid, hier na ons toe en
na Suid-Afrika, dan is dieselfde patroon duidelik sigbaar. Hier by ons het
Sam Nujoma al om en by 9 plase en die politici verdien skrikwekkende
salarisse. Die gewone ou op die grond leef natuurlik niks beter nie want
eintlik is daar nou minder werksgeleenthede as wat daar ooit was.
|
|
|
|
| Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64763 is 'n antwoord op boodskap #64762] |
Vr., 12 Julie 2002 11:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mugabe is nie net een van die rykste mense in Afrika nie ( mens moet seker
wonder of sy ouditeure Anderson van Amerika is;)) ), hy is glo ook die
slimste leier op die vasteland.
Nujoma volg maar net Mugabe se slim voorbeeld, hy kan nie entlik verkeerd
gaan dan nie, of hoe?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d2ebcb7.0@news1.mweb.co.za...
> Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
> Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat my
> nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste mense op
> aarde is! Die man kom mos 'n ernstige bloedkeel kort want die enigste
> manier vir 'n president van 'n land om so baie geld te vergaar, is om sy eie
> land te verkrag.
> Nog meer verontrustend was die teorie dat Mugabe nie blankes van hul
> plase afsit net om van blankes ontslae te raak nie.....hy wil die
> boerderybedryf in geheel skaak. Kyk mens verder suid, hier na ons toe en
> na Suid-Afrika, dan is dieselfde patroon duidelik sigbaar. Hier by ons het
> Sam Nujoma al om en by 9 plase en die politici verdien skrikwekkende
> salarisse. Die gewone ou op die grond leef natuurlik niks beter nie want
> eintlik is daar nou minder werksgeleenthede as wat daar ooit was.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64768 is 'n antwoord op boodskap #64764] |
Vr., 12 Julie 2002 14:17   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Leutwein wrote:
> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.
Ek twyfel. Net soos Winnie Mandela, wat
nie in die land toegelaat word nie. ( Dit
terwyl Nelson Mandela nou 'n ereburger is
van Kanada, een van net twee nie-Kanadese
wat so vereer is.)
Kan julle joggies onthou hoe julle van
Winnie Mandela met goedkeur gepraat het toe
sy die ANC begin aanval het?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64769 is 'n antwoord op boodskap #64764] |
Vr., 12 Julie 2002 14:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Leutwein wrote:
> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.
Ek twyfel. Net soos Winnie Mandela, wat
nie in die land toegelaat word nie. ( Dit
terwyl Nelson Mandela nou 'n ereburger is
van Kanada, een van net twee nie-Kanadese
wat so vereer is.)
Kan julle joggies onthou hoe julle van
Winnie Mandela met goedkeur gepraat het toe
sy die ANC begin aanval het?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64790 is 'n antwoord op boodskap #64768] |
Sa., 13 Julie 2002 04:08  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Nee - maar wat ons wel weet is dat julle ere-burger (Mandela)vir Winnie as
sy vrou gekies het ... En toe hy vrygelaat word vat hy 'n masbieker ...
skryf in boodskap news:3D2EE583.9050403@rogers.com...
>
> Leutwein wrote:
>
>> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.
>
>
> Ek twyfel. Net soos Winnie Mandela, wat
> nie in die land toegelaat word nie. ( Dit
> terwyl Nelson Mandela nou 'n ereburger is
> van Kanada, een van net twee nie-Kanadese
> wat so vereer is.)
> Kan julle joggies onthou hoe julle van
> Winnie Mandela met goedkeur gepraat het toe
> sy die ANC begin aanval het?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|