Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AU nou Gestig
AU nou Gestig [boodskap #64677] Wo, 10 Julie 2002 05:32
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister is daar toe onder groot geskal en toesprake lewe gegee aan die nuwe
AU.
Selle snare wat met 'n nuwe naam nou weer die toekoms in sal voortdu.
Onse Prez het toe weer in sy eienaardige Engels 'n toespraak gehou, en
volgens hom is die ANC vir hierdie Afrika-omwenteling verantwoordelik -
oftewel dis wat ek dink wat hy gesê het.

Ek gaan ernstig beswaar maak dat slegs blanke valskermspringers vir die
vertoning gebruik is.
;))

Annette
Vorige onderwerp: Was bietjie weg
Volgende onderwerp: Wanbestuur in Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:30:45 MGT 2024