Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Die Berge" deur A.V. de Boer-Lange
"Die Berge" deur A.V. de Boer-Lange [boodskap #64615] Ma, 08 Julie 2002 06:41
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Berge,
Oe, Oe, Oe, die liewe Berge!
My hart sing vir die blou Berge,
en skree soos 'n bobejaan.

Die Berge,
Oo, Oo, Oo, die liewe Berge!
My voete stamp al harde en harde,
en skree 'ka-plok, ka-plok'!

Die Berge,
So blou ens, ens, ens......
Die Berge, Die wind, die Kinders,
My Hart, My Tant my Oom,
My Ma, my Pa en moonie vergeet die Ou Plaas!
.. en al daai sort dinge!!

Bla - Bla - Bla - ens.....

Deur A.V. de Boer-Lange 1956
Vorige onderwerp: " Voor die Rooi See " deur PETER LOUW
Volgende onderwerp: Laurens van der Post: Explorer, war hero,or fraud?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:01:21 MGT 2024