| Slimstes? [boodskap #64447] |
Wo., 03 Julie 2002 06:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
het glo 32 breine.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slimstes? [boodskap #64515 is 'n antwoord op boodskap #64501] |
Vr., 05 Julie 2002 06:53  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 4 Jul 2002 17:55:53 +0200, "Jonas"
served the following to the group:
> Ek het dan gedink dat daar meer breinkrag in die nuwe regering gesetel is
> ...
wel noudat jy dit so noem, dit oortrek my wildste verwagtinge. ek het
gedink breinkrag is totaal afwesig.
> "Annette" wrote in message
> news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
>> het glo 32 breine.
>> Annette
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|