Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » knock knock
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby ondersteuning. [boodskap #64434 is 'n antwoord op boodskap #64429] |
Tue, 02 July 2002 12:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Daar was 15 000 by die eindstryd. Dit het baie minder gelyk, seker
> maar omdat die meeste mense aan die kameras se kant gesit het. Maar
> Ellispark kan vier maal soveel mense met gemak hanteer, hulle moes
> dit liewers met die toets teen Argentinié gekombineer het en iets
> anders op Springs gaan speel het.
>
Sakkie
Stem saam. Ek kon nie glo toe ek hoor dat daar 'n Rugbytoets 50km van die
naaste hoofsentrum gespeel word nie. Ek wonder hoeveel Bloubul
ondersteuners het geweet hoe om by Pam Brink uit te kom.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:14 UTC 2025
|