Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 29/6
Nuus 29/6 [boodskap #64378] |
Sat, 29 June 2002 04:55  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
geblaas het.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64397 is 'n antwoord op boodskap #64396] |
Sat, 29 June 2002 18:44  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 29 Jun 2002 20:11:00 +0200, "Annette" wrote:
> Praat jy nou van die snaar in die swart Model T ?:)
> Annette
>
>
yes, jy's sò reg!
Daai symste Model T Ford
wat hom nou een miljoen
dollar boete kos.
Toneelspel op TV gesien né!
Glo jy my nou? Net soos jy
toneelspel in die veel besproke
krieket gesien het.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 19:02:04 UTC 2025
|