Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Betogings in Ottawa
Betogings in Ottawa [boodskap #64358] |
Vr., 28 Junie 2002 12:59 |
|
Oorspronklik gepos deur:
Vertel ons van die betogers van die G8 summit Gloudina. Ek wou eers dink
hulle is simpel, toe hoor ek n man op NPR sê dat meeste van die G8 lande kry
goedkoop
rou bestandele van Afrika vir n appel en n ei, en word
ryk daaruit, toe wou ek ook noordwaarts om saam te betoog :-)
Ek hoor dis redelik vreedsaam, en dat die Mounties n goeie jop doen om orde
te handhaaf.
Pop
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 09:17:38 UTC 2025
|