Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liggie Oomblik
Liggie Oomblik [boodskap #64309] |
Do., 27 Junie 2002 17:37  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64339 is 'n antwoord op boodskap #64309] |
Vr., 28 Junie 2002 06:58   |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 27 Jun 2002 19:37:35 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
> Annette
>
>
mandela is ook aangehaal in the scotsman
Nelson Mandela, the former president, has described his own initiation
as a 16-year-old in 1934 in the hills of the Transkei. "In my Xhosa
tradition, an uncircumcised male cannot be heir to his father's
wealth, cannot marry or officiate in tribal rituals. It is not just a
surgical procedure, but a lengthy and elaborate ritual in preparation
for manhood."
Mr Mandela said at the moment the knife was applied to his foreskin "I
felt as if fire was shooting through my veins: the pain was so intense
that I buried my chin in my chest and almost forgot, as required, to
call out Ndiyindoda - ÂI am a man!'"
ek bly eerder `n sussie
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64341 is 'n antwoord op boodskap #64339] |
Vr., 28 Junie 2002 07:05   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O die ontboeseming!!:)))
Eers N wat nou bely hy is eintlik 'n dogtertjie, en nou jy wat 'n sussie wil
bly:)))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:j42ohugrcagvns0sre7q1q36jen0rbb2oe@4ax.com...
> On Thu, 27 Jun 2002 19:37:35 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
>> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
>> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
>> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
>> Annette
>>
>
> mandela is ook aangehaal in the scotsman
>
> Nelson Mandela, the former president, has described his own initiation
> as a 16-year-old in 1934 in the hills of the Transkei. "In my Xhosa
> tradition, an uncircumcised male cannot be heir to his father's
> wealth, cannot marry or officiate in tribal rituals. It is not just a
> surgical procedure, but a lengthy and elaborate ritual in preparation
> for manhood."
>
> Mr Mandela said at the moment the knife was applied to his foreskin "I
> felt as if fire was shooting through my veins: the pain was so intense
> that I buried my chin in my chest and almost forgot, as required, to
> call out Ndiyindoda - 'I am a man!'"
>
> ek bly eerder `n sussie
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64347 is 'n antwoord op boodskap #64341] |
Vr., 28 Junie 2002 09:26   |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Jy moet onthou dis net die prop wat afgehaal word..........vandaar
is dit 'n sensitiewe storie!
"Annette" skryf in boodskap news:afh23g$eb5ag$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O die ontboeseming!!:)))
> Eers N wat nou bely hy is eintlik 'n dogtertjie, en nou jy wat 'n sussie wil
> bly:)))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:j42ohugrcagvns0sre7q1q36jen0rbb2oe@4ax.com...
>> On Thu, 27 Jun 2002 19:37:35 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
>>> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
>>> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
>>> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> mandela is ook aangehaal in the scotsman
>>
>> Nelson Mandela, the former president, has described his own initiation
>> as a 16-year-old in 1934 in the hills of the Transkei. "In my Xhosa
>> tradition, an uncircumcised male cannot be heir to his father's
>> wealth, cannot marry or officiate in tribal rituals. It is not just a
>> surgical procedure, but a lengthy and elaborate ritual in preparation
>> for manhood."
>>
>> Mr Mandela said at the moment the knife was applied to his foreskin "I
>> felt as if fire was shooting through my veins: the pain was so intense
>> that I buried my chin in my chest and almost forgot, as required, to
>> call out Ndiyindoda - 'I am a man!'"
>>
>> ek bly eerder `n sussie
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
|
|
|
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64373 is 'n antwoord op boodskap #64332] |
Vr., 28 Junie 2002 18:49  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 28 Jun 2002 06:58:56 +0200, "Annette" wrote:
> Ek wonder net hoe lank dit die ou lot gaan neem om te besef dat dit nie 'n
> bosskool vat om van iemand 'n man te maak nie.
> Indoktronasie is 'n wrede ding - dit vernietig logiese denke.
> Annette
>
>
Dìt is juis een van vele dinge
wat die vraag laat ontstaan
oor hoeveel logiese denke
daar werklik ìs om te vernietig.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 17:15:39 UTC 2025
|