| Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64145] |
So., 23 Junie 2002 05:54  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
daar - almal, almal, praat Afrikaans.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64191 is 'n antwoord op boodskap #64188] |
Ma., 24 Junie 2002 08:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
Ek raak skoon in die wabbeljoe met al die nuwe name;)))
Annette - die mishoopprinses
"Chris Hattingh" skryf in boodskap news:3d16ce74.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle het nie 'n website.
> Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
> oggend.
>
>
> "Tobie" wrote in message
> news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
>> --
>>
>> "Chris Hattingh" wrote in
>> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
>> | www.republikein.com.na
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64194 is 'n antwoord op boodskap #64192] |
Ma., 24 Junie 2002 14:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooooo!!! Skies.
Nou hoe moes ons weet Skippie is Anton?
Waar het hy dit openbaar.?
Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
name van al die verskillenede forums waar jy pos.
Annette
"Wouter Jahoevark" skryf in boodskap news:3d1708c7.0@news1.mweb.co.za...
> "Annette"
> Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
>
> Wouter
> Nee, ek praat van Anton @ mothership Threeships McDuck
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog oor name [boodskap #64200 is 'n antwoord op boodskap #64196] |
Ma., 24 Junie 2002 17:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Wouter
> In elk van ongeveer sy laaste 10 boodskappe :-)
> Jy moet net lees
>
> Annette
> Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
> name
>
> Wouter
> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
McDuck se naam is Anton. Tant Hessie kyk
nie teen haar oogvelle vas nie. Anton lyk
my na 'n intelligente seun. Hy het net so
nou en dan 'n glips met die Engelse poste
wat niks met die prys van eiers te doen
het nie. Dis sy minderwaardigheidskompleks
oor sy moedertaal en sy begeerte om die
nuusgroep as 'n veiligheidskombersie te
gebruik, wat dit veroorsaak. Gee hom maar
net kans.
Tant Hessie van Nooitgedagt
Tant Hessie van Helderberg
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog oor name [boodskap #64206 is 'n antwoord op boodskap #64204] |
Di., 25 Junie 2002 06:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek doen nie resitasies nie.
Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
plaas?:))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d177b0f.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die name
>>
>> Wouter
>> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
>
> Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
> uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
> McDuck se naam is Anton.
>
> Wouter
> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
> Sommer baie deurmekaar
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog oor name [boodskap #64210 is 'n antwoord op boodskap #64209] |
Di., 25 Junie 2002 08:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bedoel jy dat sy reg is omdat sy konstant is in haar verkeerde verdenkinge?
Annette
"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3d18243c$0$18846@hades.is.co.za...
> Gloudina het nie daardie probleem nie. Sy beskou alle nuwelinge hier as
> alter ego's van Danielle. Daarna verdink sy vir Davie Davis en dan die
> Plaasvark.
>
> Duiwel
>
>
>> skryf in boodskap news:af84c5$tiv$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
>> seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
>>
>> Pop
>>
>>
>>> Wouter
>>> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
>>> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
>>> Sommer baie deurmekaar
>
|
|
|
|
| Re: Nog oor name [boodskap #64214 is 'n antwoord op boodskap #64204] |
Di., 25 Junie 2002 09:54   |
|
|
Oorspronklik gepos deur:
Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
Pop
> Wouter
> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
> Sommer baie deurmekaar
>
|
|
|
|
| Re: Nog oor name [boodskap #64216 is 'n antwoord op boodskap #64206] |
Di., 25 Junie 2002 10:49   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ek doen nie resitasies nie.
> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
> plaas?:))
Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
is Fyn Hygbos?
Ou Tante Koba
|
|
|
|
| Re: Nog oor name [boodskap #64218 is 'n antwoord op boodskap #64216] |
Di., 25 Junie 2002 11:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
konserwatiewes dit is pornografie.
Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
kan plaas
Annette
skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek doen nie resitasies nie.
>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
>> plaas?:))
>
>
> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
> is Fyn Hygbos?
>
> Ou Tante Koba
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vyg Fynbos [boodskap #64231 is 'n antwoord op boodskap #64228] |
Di., 25 Junie 2002 16:32  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Hier is Heksie Gertenbach aka as Vyg Fynbos se rym en dig webblad
Ek vermoed Annette se belangstelling was in Spyker :-)
http://www.oocities.org/SiliconValley/Horizon/8993/rymdig.h tml
Wouter
> Koot Pieterse
> Ek is vreeslik geïnteresseerd in watter stukkie jy so sorgvuldig
> gebêre het, Annette...
>> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en 'n kleeiiiiiin
>> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
>> kan plaas
>> Annette
|
|
|
|