Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diskriminasie in die VSA
Diskriminasie in die VSA [boodskap #64009] Do, 20 Junie 2002 10:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag hier oor die Nuus - in die VSA gaan oorgewig mense meer vir hul
vliegtuigkaartjie betaal.
Wonder nou net waar gaan hulle die streep trek, en of lengte, tipe
beenstruktuur en ouderdom ook 'n rol sal speel in die bepaling van die
maksimum gratis gewig.
Ek kan nog verstaan as iemand so gewigtig is dat hy/sy nie op een sitplek
inpas nie - mens betaal mos per sitplek.

Annette
Re: Diskriminasie in die VSA [boodskap #64029 is 'n antwoord op boodskap #64009] Do, 20 Junie 2002 14:48 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Jun 2002 12:54:26 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Vandag hier oor die Nuus - in die VSA gaan oorgewig mense meer vir hul
> vliegtuigkaartjie betaal.
> Wonder nou net waar gaan hulle die streep trek, en of lengte, tipe
> beenstruktuur en ouderdom ook 'n rol sal speel in die bepaling van die
> maksimum gratis gewig.
> Ek kan nog verstaan as iemand so gewigtig is dat hy/sy nie op een sitplek
> inpas nie - mens betaal mos per sitplek.
>
> Annette
>
>

ek is jammer vir hulle maar ek dink dis reg. ek het al baie kere langs
so `n dikketjie gesit en alhoewel hulle net net in die sitplek inpas
sit jy nou so skuins skuins lang hulle ingedruk.
laat die sitplek lang hulle eerder oop bly.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: test
Volgende onderwerp: Haai kyk wat kry ek! (in engels)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:43:33 MGT 2024