Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diefstal
Diefstal [boodskap #605] Vr, 06 Junie 2003 09:23 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl almal op 'n toetserige stasie is, het ek besluit om te kyk of ek nie
'n onderwerp aan die gang kan kry nie...


Daar was laas nag 2 karre gesteel in Ficksburg. By 3 ander is ingebreek en
radio's gesteel


--
Andries J. Kriel
Re: Diefstal [boodskap #607 is 'n antwoord op boodskap #605] Vr, 06 Junie 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:

> Is hierdie 'n taktvolle manier om 'n alibie te vra?

Dalk?
--
Andries J. Kriel
Re: Diefstal [boodskap #621 is 'n antwoord op boodskap #605] Vr, 06 Junie 2003 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Jun 2003 11:23:14 +0200, Andries wrote:

> Terwyl almal op 'n toetserige stasie is, het ek besluit om te kyk of ek nie
> 'n onderwerp aan die gang kan kry nie...
>
>
> Daar was laas nag 2 karre gesteel in Ficksburg. By 3 ander is ingebreek en
> radio's gesteel


Is hierdie 'n taktvolle manier om 'n alibie te vra?
Re: Diefstal [boodskap #631 is 'n antwoord op boodskap #607] Sa, 07 Junie 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries skryf in boodskap news:...
> Speedy Conzales wrote:
>
>> Is hierdie 'n taktvolle manier om 'n alibie te vra?
>
> Dalk?

LOL Daar het jy dit nou Speedy Conzales - jy het 'n verskriklike
invloed op hierdie nuusgroep gehad... Ek hoop jy is nou tevrede. Gaan
jy hom darem help om van die radios en so aan ontslae te raak?

Lorinda
Re: Diefstal [boodskap #637 is 'n antwoord op boodskap #631] Sa, 07 Junie 2003 17:21 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 01:11:35 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Andries skryf in boodskap news:...
>> Speedy Conzales wrote:
>>
>>> Is hierdie 'n taktvolle manier om 'n alibie te vra?
>>
>> Dalk?
>
> LOL Daar het jy dit nou Speedy Conzales - jy het 'n verskriklike
> invloed op hierdie nuusgroep gehad... Ek hoop jy is nou tevrede. Gaan
> jy hom darem help om van die radios en so aan ontslae te raak?
>
> Lorinda


'n Onverdiende reputasie, Lorinda.
En die uitgeslape manier waarop hy om 'n alibie gevra het,
verdien nie 'n afset punt nie.

Speedy
Vorige onderwerp: Re: Diefstal 2
Volgende onderwerp: Trekker stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:11:34 MGT 2024