| Gat-oor-kop spul [boodskap #63563] |
Wo., 12 Junie 2002 13:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie jaar, net na die skole begin het, is die hele skoolkalender in
Gauteng verander om voorsiening te maak vir die beraad in Sandton in
September.
Toe moes ons hoor van strate wat gesluit gaan word in daardie tyd, en van
die stormwaterstelsel wat verander en hernu word daar om al die
afgevaardigdes se handwassery te hanteer.
Ons het al dubbelblad volkleur advertensies in ons koerante gekry wat ons
inlig waaroor die beraad gaan.
Gister hoor ons van 'n ontwerpstudent wie se ontwerp vir die uniform wat die
vrywilligers en sekuriteitsmense gaan dra goedgekeur is - die goed is so
goed al klaar gemaak.
Drywers is aangewys.
Nou, vandag, in Argus:
Ek skryf dit maar in Engels net omdat julle miskien sal dink ek verdraai
goed in die vertaling:
Environment Minister Valli Moosa said there was still hope of salvaging the
World Summit on Sustainable Development after prepatory talks failed to come
up with a draft action plan.
" Of course I am disappointed that an agreement has not been reached. The
formal talks are over but there is much that can be done informally."
Ek sou nou dink dit was iets wat in die eerste plek ooreen moes gekom gewees
het voordat daar besluit is op waar om so 'n beraad te hou?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gat-oor-kop spul [boodskap #63598 is 'n antwoord op boodskap #63593] |
Do., 13 Junie 2002 04:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, jy vat die geselskapdames van Johannesburg nou lelik in die gesig;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ae93jn$3he$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dit is die grootste enekele probleem - onbevoegde mense wat in die
> bestuursposte ingedruk is.
> Die ander probleem is dat Johannesburg/"Santon" hom nie daartoe verleen nie.
> Durban se infrastruktuur met konferensie- en akkommodasie-fasiliteite het
> hom reeds bewys.
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:tfnegu4ffmc9272odqf4l209icrk8tm3mh@4ax.com...
>> On Wed, 12 Jun 2002 15:45:57 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Hierdie jaar, net na die skole begin het, is die hele skoolkalender in
>>> Gauteng verander om voorsiening te maak vir die beraad in Sandton in
>>> September.
>>> Toe moes ons hoor van strate wat gesluit gaan word in daardie tyd, en van
>>> die stormwaterstelsel wat verander en hernu word daar om al die
>>> afgevaardigdes se handwassery te hanteer.
>>> Ons het al dubbelblad volkleur advertensies in ons koerante gekry wat ons
>>> inlig waaroor die beraad gaan.
>>> Gister hoor ons van 'n ontwerpstudent wie se ontwerp vir die uniform
wat
> die
>>> vrywilligers en sekuriteitsmense gaan dra goedgekeur is - die goed is so
>>> goed al klaar gemaak.
>>> Drywers is aangewys.
>>> Nou, vandag, in Argus:
>>> Ek skryf dit maar in Engels net omdat julle miskien sal dink ek verdraai
>>> goed in die vertaling:
>>> Environment Minister Valli Moosa said there was still hope of salvaging
> the
>>> World Summit on Sustainable Development after prepatory talks failed to
> come
>>> up with a draft action plan.
>>> " Of course I am disappointed that an agreement has not been reached. The
>>> formal talks are over but there is much that can be done informally."
>>>
>>> Ek sou nou dink dit was iets wat in die eerste plek ooreen moes gekom
> gewees
>>> het voordat daar besluit is op waar om so 'n beraad te hou?
>>> Annette
>>>
>>
>> dit smaak my dat die program bestuurs pos vir die beraad `n
>> regstellende aanstelling was
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
|
| Re: Gat-oor-kop spul [boodskap #63621 is 'n antwoord op boodskap #63593] |
Do., 13 Junie 2002 12:16   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Dit is die grootste enekele probleem - onbevoegde mense wat in die
> bestuursposte ingedruk is.
Annette wrote:
>>> Ek skryf dit maar in Engels net omdat julle miskien sal dink ek verdraai
>>> goed in die vertaling:
>>> Environment Minister Valli Moosa said there was still hope of salvaging
> the
>>> World Summit on Sustainable Development after prepatory talks failed to
> come
>>> up with a draft action plan.
>>> " Of course I am disappointed that an agreement has not been reached. The
>>> formal talks are over but there is much that can be done informally."
>>> Ek sou nou dink dit was iets wat in die eerste plek ooreen moes gekom
> gewees
>>> het voordat daar besluit is op waar om so 'n beraad te hou?
Ek wonder of julle albei besef dat die "World Summit
on Sustainable Development" se ramifikasies internasionaal
is, en ook hoog polities is vir verskillende lande, net
soos die Kyoto akkoorde se wel en wee. Dis heelwaarskynlik
die Amerikaners wat dinge in die wiele ry, want hulle is
altyd bang om stappe te doen wat "besigheid" kan beskadig.
SA was gekies as die plek van byeenkoms, maar is seker maar
'n klein speler in die groter argument. Julle twee kef al
weer onder die verkeerde boom.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Gat-oor-kop spul [boodskap #63664 is 'n antwoord op boodskap #63621] |
Vr., 14 Junie 2002 04:04  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Antie - oor die "summit" weet ek 'n bietjie meer as jy - en as jy met my
verskil kom met die feitelikhede.
Die probleme wat daar bestaan het niks met die VSA of Amerikaners uit te
waai nie. Dit is onbevoegde mense wat 'n "summit" moet reël in 'n omgewing
wat hom nie daartoe verleen nie. Punt.
skryf in boodskap news:3D088D9E.5020200@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Dit is die grootste enekele probleem - onbevoegde mense wat in die
>> bestuursposte ingedruk is.
>
>
> Annette wrote:
>>>> Ek skryf dit maar in Engels net omdat julle miskien sal dink ek verdraai
>>>> goed in die vertaling:
>>>> Environment Minister Valli Moosa said there was still hope of salvaging
>> the
>>>> World Summit on Sustainable Development after prepatory talks failed to
>> come
>>>> up with a draft action plan.
>>>> " Of course I am disappointed that an agreement has not been reached. The
>>>> formal talks are over but there is much that can be done informally."
>>>> Ek sou nou dink dit was iets wat in die eerste plek ooreen moes gekom
>> gewees
>>>> het voordat daar besluit is op waar om so 'n beraad te hou?
>
>
>
> Ek wonder of julle albei besef dat die "World Summit
> on Sustainable Development" se ramifikasies internasionaal
> is, en ook hoog polities is vir verskillende lande, net
> soos die Kyoto akkoorde se wel en wee. Dis heelwaarskynlik
> die Amerikaners wat dinge in die wiele ry, want hulle is
> altyd bang om stappe te doen wat "besigheid" kan beskadig.
> SA was gekies as die plek van byeenkoms, maar is seker maar
> 'n klein speler in die groter argument. Julle twee kef al
> weer onder die verkeerde boom.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|