Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Manne
Vir die Manne [boodskap #63628] Do, 13 Junie 2002 13:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die jagseisoen op Patricia Lewis is weer oop.
Haar sielsgenoot van die afgelope 10 jaar het 'n ander siel loop soek;)
Annette
Re: Vir die Manne [boodskap #63659 is 'n antwoord op boodskap #63628] Do, 13 Junie 2002 23:32 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aea60a$5ecaf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die jagseisoen op Patricia Lewis is weer oop.
> Haar sielsgenoot van die afgelope 10 jaar het 'n ander siel loop soek;)
> Annette

Ek weet sy sing oor 'n doodgewone man, meskien kan ek 'n kans maak :-)))
Ek sal haar gaan help, om ook in europa te populer te word.
Annette asseblief vertel haar oor my :-))

Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Zackie Achmat op tv
Volgende onderwerp: Uit: Met Woorde Soos Met Kerse - Antjie Krog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:37:22 MGT 2024