Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokkertreurmares
Sokkertreurmares [boodskap #63540] |
Wed, 12 June 2002 09:11 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op Supersport een Saterdagoggend, voor die wêreldbeker, is aan drie hoog
geagte sokkerkenners gevra wie hierdie jaar die beker sou wen.
Twee het gesê Argentinië, en een het Frankryk benoem.
Die kenners was toe verkeerd - nog voordat die 2de rondte gespeel word:))))
Annette - wat versigtig wonder waar Bafana Bafana na vandag sal staan.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sokkertreurmares [boodskap #63557 is 'n antwoord op boodskap #63556] |
Wed, 12 June 2002 13:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
1 - 2 vir Paraguay ! Die "goal average" is nou -1 vir Paraguay en 0 vir SA.
Paraguay mag g'n doel meer maak nie, anders moet daar geloot word. As Spanje
nog 'n doel maak, staan SA en Paraguay ook gelyk. Wel, daar's net een
oplossing : Suid-Afrika óf Slovenié moet skoor.
En jy mag twee troos-bottels drink, Annette :-).
Hilda.
"Hilda" schreef in bericht
news:7FHN8.29202$ud.3705@afrodite.telenet-ops.be...
> Dis natuurlik Paraguay :-)) - jammer ! Dis nou al 1 - 1 - dit beteken SA
> gaan verder.
> "Annette" schreef in bericht
> news:ae7gii$4k9it$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Slovenie voor met 1-0.
>> O Droewe dag!! Ons is deur na die volgende rondte!!:)))
>> Nou moet ek alweer 'n bottel rooies vanaand drink ter teleursteliing:)))
>> Annette
>>
>> "Hilda" wrote in message
>> news:zjHN8.29174$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>> Nog beter vir SA ! 2 - 2 teen Spanje ! Nou moet Uruguay nog meer doele maak
>>> as hulle wil kwalifiseer.
>>> Hilda.
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:40 UTC 2025
|