| Krieketnuus [boodskap #63465] |
Di., 11 Junie 2002 05:44  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eric Symonds ( sp?) is die nuwe Protea afrigter. Sean Pollock bly aan as
kaptein.
Daar is ook blykbaar ongelukkigheid in Australië oor hul span se "slanging"
as taktiek in wegstryde.
Dit is beslis nie krieket nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieketnuus [boodskap #63487 is 'n antwoord op boodskap #63484] |
Di., 11 Junie 2002 12:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het ook so gedog - maar toe praat hulle vanoggend van "slanging" en toe
skryf ek maar wat ek hoor - reg of verkeerd:))
Nietemin - dis mos nie in ons krieketspelers se aard om die ander span se
spelers te vloek en te skel sodra hulle op die veld kom nie.
Hulle sal seker vir die Proteas 'n hokkie moet bou waarin hulle kan sit en
luister om gewoond te raak aan die geskellery.:)
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0206110350.2aa97bb6@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Daar is ook blykbaar ongelukkigheid in Australië oor hul span se "slanging"
>> as taktiek in wegstryde.
>
> Dis nie dalk "sledging" nie, Annette?
|
|
|
|
| Re: Krieketnuus [boodskap #63518 is 'n antwoord op boodskap #63465] |
Di., 11 Junie 2002 21:53  |
bobby's girl
Boodskappe: 139 Geregistreer: Desember 2002
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:ae42v3$3s3bh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is ook blykbaar ongelukkigheid in Australië oor hul span se "slanging"
> as taktiek in wegstryde.
> Dit is beslis nie krieket nie.
> Annette
HUH? Dis nuus vir my - niemand hier praat daarvan nie. Waar het jy dit
gehoor of gelees?
>
|
|
|
|