Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad se Optog
Kaapstad se Optog [boodskap #63392] |
Ma., 10 Junie 2002 09:09  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
gewone rekenaarpapier;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63483 is 'n antwoord op boodskap #63480] |
Di., 11 Junie 2002 11:46  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, elke keer as ek sien iemand word opgehemel, vir watter rede ookal,
dan dink ek een van die goed wat ons in die koor sing:
Wat is die mens
Dat U aan hom gedenk het.
Die mensekind
wat U so ryk beskenk het.
Daar is nou maar net mense wat meer presentjies kry as die meeste ander -
maar nou word die mens vereer, en die feit dat hy wonderlike ekstra gawes
ontvang het word nie eers vermeld nie.
Annette
"Jonas" wrote in message
news:ae4lpp$hpc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dis waar - maar vir my is Shuttleworth se nuutjie daarmee heen ...
> Ek dink hy is 'n "cleancut"-persoonlikheid wat gebruik kan word as rolmodel
> onder kinders - maar persoonlik is ek nie ophol oor die feit dat hy 'n klomp
> geld het vir sy kinderdroom nie.
> "Annette" wrote in message
> news:ae42v1$3s3bh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het dit nie gesien nie Jonas, maar volgens RSG vanoggend was daar
>> duisende kinders wat langs die roete gestaan het.
>> Daar is ook sprake dat die planetarium en 'n straat in Durbanville na Mark
>> Shuttleworth hernoem gaan word.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ae3qqd$ede$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ek het op TV daarna gekyk - ek dink dit was regtig 'n "non-event".
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ae1u70$3556i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ai tog!! Ek het hoeka gedog ek gaan tyd spaar om hulle te gooi met 'n
>>>> doos:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:heu8guc5gmiui8hij60fkqbvj8li04q6hl@4ax.com...
>>>> > On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"
>>>> > served the following to the group:
>>>> >
>>>> > >Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
>>>> > >'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
>>>> > >Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
>>>> > >gewone rekenaarpapier;)))
>>>> > >Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>> > onthou net om dit eers uit die boks te haal
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 20:30:37 UTC 2025
|