Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela geeerd.
Mandela geeerd. [boodskap #63256] Sa, 08 Junie 2002 08:33 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://www.ad.nl/artikelen/Nieuws/1023433751314.html

grt emmy
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63258 is 'n antwoord op boodskap #63256] Sa, 08 Junie 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mandela geëerd in Carré

Nelson Mandela heeft vrijdagavond zijn dankbaarheid uitgesproken voor de
steun die Zuid-Afrika tijdens de strijd tegen apartheid en daarna van
Nederland heeft gekregen. Hij deed dat op het aan hem gewijde galafeest in
het Amsterdamse theater Carré.

"emmy" skryf in boodskap news:adsf5j$v47$1@scavenger.euro.net...
>
>
> http://www.ad.nl/artikelen/Nieuws/1023433751314.html
>
> grt emmy
>
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63259 is 'n antwoord op boodskap #63258] Sa, 08 Junie 2002 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nouja, met die taak afgehandel kan die Nederlanders nou rustig agteroor sit
en op televisie kyk hoe die land ten gronde gaan

Well done.

HK

Rico
>
> Mandela geëerd in Carré
>
> Nelson Mandela heeft vrijdagavond zijn dankbaarheid uitgesproken voor de
> steun die Zuid-Afrika tijdens de strijd tegen apartheid en daarna van
> Nederland heeft gekregen. Hij deed dat op het aan hem gewijde galafeest in
> het Amsterdamse theater Carré.
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63261 is 'n antwoord op boodskap #63259] Sa, 08 Junie 2002 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

> Nouja, met die taak afgehandel kan die Nederlanders nou rustig agteroor sit
> en op televisie kyk hoe die land ten gronde gaan

Kan jy ons nou asseblief meer inlig oor hoe
" die land ten gronde gaan." Wêreld, vir 'n
land wat ten gronde gaan, is vreeslik baie
mense darem geinteresseerd om in die land te
gaan reis. Gister besoek ek hier naby 'n
poskantoortjie, waar een van die werkers
(duidelik van Eerste Nasie oorsprong) net
knaend met my oor SA wil praat. En toe
'n vrou in die poskantoor hoor ons praat
oor SA, toe wil sy net weet wanneer dit
die "regte" tyd is om SA te besoek (sy is
'n reisagent.) So die storie van hoe
"gevaarlik" dit in SA is, hou deesdae ook
nie meer water nie. Te veel mense ken mense
wat onlangs nog in SA was. Sulke mense is
natuurlik nie naief nie. Hulle weet om te
reis in sekere dele is altyd gevaarlik.
Soos om jou in die Sentraalstasie in
Amsterdam te bevind. Of in Oxfordstraat in
London.

Gloudina
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63274 is 'n antwoord op boodskap #63261] Sa, 08 Junie 2002 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dina
>
> Kan jy ons nou asseblief meer inlig oor hoe
> " die land ten gronde gaan."

No worries Dina. Hier is so bietjie statistiek vir jou:
1990:
1 us$ = 2.6 Rand
1 us$ = 0.59 Pound Sterling

1995:
1 us$ = 3.6 Rand
1us$ = 0.64 Pound Sterling

1998:
1us$ = 5.15 Rand
1us$ = 0.61 Pound Sterling

2002:
1us$ = 9.80 Rand
1us$ = 0.68 Pound Sterling.

I rest my kys.
(bron: http://www.oanda.com)

HK.
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63279 is 'n antwoord op boodskap #63261] Sa, 08 Junie 2002 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht
news:3D01F0D9.4070907@rogers.com...

> . Hulle weet om te
> reis in sekere dele is altyd gevaarlik.
> Soos om jou in die Sentraalstasie in
> Amsterdam te bevind.

Mijn dochter gaat gerust midden in de nacht 3 uur naar de
statie om met de trein iemand ( buitenlandse student )
af te gaan halen op Schiphol. Dat heeft ze al vaker gedaan..
Er zijn altijd veel mensen op straat en het ergste wat je
kan overkomen is zakkenrollen....
Amsterdam Zuid-Oost is in bepaalde gebieden onveilig door
drugsscene.

De historische stad incl. red-district is tamelijk veilig..
je moet alleen op je beurs passen ;-))
Er gebeuren hoogstens criminele afrekeningen meestal uit het
drugsscene maar de gewone
burger pakken ze niet.
dat wil niet zeggen dat er nooit iets gebeurd want het is
tenslotte een stad maar in vergelijking is Amsterdam veilig
.

Mijn dochter is 22 jaar en ze woont al 4 jaar in Amsterdam
ze komt ook vaak laat thuis en dan is ze alleen
op straat of te voet of met de fiets. Ze heeft zich nog
nooit onveilig gevoeld.
Bepaalde straten en steegjes mijd ze uit voorzorg...omdat
die TE stil zijn midden in de nacht ..maar overdag
gaat ze er gewoon door....
Ze zegt het zich onveilig voelen zit in je gevoel.. je moet
kijken wat er echt gebeuren kan..

grt emmy
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63306 is 'n antwoord op boodskap #63274] So, 09 Junie 2002 02:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

Hier is so bietjie statistiek vir jou:
> 1990:
> 1 us$ = 2.6 Rand
> 1 us$ = 0.59 Pound Sterling

> 2002:
> 1us$ = 9.80 Rand
> 1us$ = 0.68 Pound Sterling.
>
> I rest my kys.
> (bron: http://www.oanda.com)

Vir iemand wat woon in 'n land waar
die Kanadese dollar ten minste 35%
verloor het teen die Amerikaanse
dollar, maak jou argument nou nie
eintlik teveel indruk nie. Is die
Australiese geldeenheid vandag nog
dieselfde teen die Amerikaanse dollar
as wat dit tien vyftien jaar gelede
was? (Daar was 'n tyd toe die Kanadese
dollar meer werd was as die Amerikaanse
dollar.)En ons uitvoerders kreun as
die Kanadese dollar net 'n bietjie styg,
want dit affekteer hulle vermoë om te
kompeteer.

Gloudina
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63308 is 'n antwoord op boodskap #63279] So, 09 Junie 2002 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Emmy
Dis duidelik dat jy beter vertroud is met Nederland as Suid-Afrika. 'n
Dogter gaan plaaslik nie alleen uit in die aand nie.

"emmy" skryf in boodskap news:adt1m9$1p5r$1@scavenger.euro.net...
>
> schreef in bericht
> news:3D01F0D9.4070907@rogers.com...
>
>> . Hulle weet om te
>> reis in sekere dele is altyd gevaarlik.
>> Soos om jou in die Sentraalstasie in
>> Amsterdam te bevind.
>
> Mijn dochter gaat gerust midden in de nacht 3 uur naar de
> statie om met de trein iemand ( buitenlandse student )
> af te gaan halen op Schiphol. Dat heeft ze al vaker gedaan..
> Er zijn altijd veel mensen op straat en het ergste wat je
> kan overkomen is zakkenrollen....
> Amsterdam Zuid-Oost is in bepaalde gebieden onveilig door
> drugsscene.
>
> De historische stad incl. red-district is tamelijk veilig..
> je moet alleen op je beurs passen ;-))
> Er gebeuren hoogstens criminele afrekeningen meestal uit het
> drugsscene maar de gewone
> burger pakken ze niet.
> dat wil niet zeggen dat er nooit iets gebeurd want het is
> tenslotte een stad maar in vergelijking is Amsterdam veilig
> .
>
> Mijn dochter is 22 jaar en ze woont al 4 jaar in Amsterdam
> ze komt ook vaak laat thuis en dan is ze alleen
> op straat of te voet of met de fiets. Ze heeft zich nog
> nooit onveilig gevoeld.
> Bepaalde straten en steegjes mijd ze uit voorzorg...omdat
> die TE stil zijn midden in de nacht ..maar overdag
> gaat ze er gewoon door....
> Ze zegt het zich onveilig voelen zit in je gevoel.. je moet
> kijken wat er echt gebeuren kan..
>
>
>
> grt emmy
>
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63323 is 'n antwoord op boodskap #63306] So, 09 Junie 2002 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dina:

Is die Australiese geldeenheid vandag nog
> dieselfde teen die Amerikaanse dollar
> as wat dit tien vyftien jaar gelede
> was?

Dina, no worries, hier is die statistiek vir die afgelope tien jaar:

2002: AU$ 1 = US$ 0.57
2001: AU$ 1 = US$ 0.52
2000: AU$ 1 = US$ 0.58
1999: AU$ 1 = US$ 0.66
1998: AU$ 1 = US$ 0.59
1997: AU$ 1 = US$ 0.76
1996: AU$ 1 = US$ 0.79
1995: AU$ 1 = US$ 0.72
1994: AU$ 1 = US$ 0.73
1993: AU$ 1 = US$ 0.67
1992: AU$ 1 = US$ no currency convertion available < 93 for this selection.

2002: R 1 = US$ = 0.10
2001: R 1 = US$ = 0.12
2000: R 1 = US$ = 0.14
1999: R 1 = US$ = 0.16
1998: R 1 = US$ = 0.19
1997: R 1 = US$ = 0.22
1996: R 1 = US$ = 0.22
1995: R 1 = US$ = 0.27
1994: R 1 = US$ = 0.27
1993: R 1 = US$ = 0.31
1992: R 1 = US$ = 0.35

Bron: www.oanda.com

Ek is nie 'n wiskundige of rekeningkundige nie. Jy bleik wel een te wees.
Neem hierdie stastistiek en die hier onder en werk vir ons uit wat die SA
Rand se depresiasie was teen die Us$ in vergelyking met die Australiese
Dollar & Pond Sterling. (persentasiegewys).

Ek worrie nie oor Kanadese uitvoere nie - moenie jou oog van die bal af haal
nie - die onderwerp hier is hoe Mandela se geëerde politieke party 'n
invloed op die waarde van die rand gehad het - of te wel hoe hulle die land
opvoeter.

Hantam.

skryf in boodskap news:3D02BE21.9000307@rogers.com...
>
> Hantamkind wrote:
>
> Hier is so bietjie statistiek vir jou:
>> 1990:
>> 1 us$ = 2.6 Rand
>> 1 us$ = 0.59 Pound Sterling
>
>> 2002:
>> 1us$ = 9.80 Rand
>> 1us$ = 0.68 Pound Sterling.
>>
>> I rest my kys.
>> (bron: http://www.oanda.com)
>
>
> Vir iemand wat woon in 'n land waar
> die Kanadese dollar ten minste 35%
> verloor het teen die Amerikaanse
> dollar, maak jou argument nou nie
> eintlik teveel indruk nie. (Daar was 'n tyd toe die Kanadese
> dollar meer werd was as die Amerikaanse
> dollar.)En ons uitvoerders kreun as
> die Kanadese dollar net 'n bietjie styg,
> want dit affekteer hulle vermoë om te
> kompeteer.
>
> Gloudina
>
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63328 is 'n antwoord op boodskap #63323] So, 09 Junie 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67

So julle ou dollartjie was nog maar
altyd laag teen die US en sak nog
altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
DRASTIES gedaal, nè? Ek sien daar
by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
by 50 US cents vir julle dollar. Dis
glo wat ons voorland is, volgens sommige
kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
dollar werd was.

Gloudina
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63330 is 'n antwoord op boodskap #63328] So, 09 Junie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek staan verslae ....

skryf in boodskap news:3D034C88.9070300@rogers.com...
>
> Hantamkind wrote:
>
>
>
>>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
>> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
>> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
>> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
>> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
>> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
>> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
>> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
>> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
>> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67
>
>
> So julle ou dollartjie was nog maar
> altyd laag teen die US en sak nog
> altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
> DRASTIES gedaal, nê? Ek sien daar
> by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
> by 50 US cents vir julle dollar. Dis
> glo wat ons voorland is, volgens sommige
> kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
> Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
> al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
> dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
> dollar werd was.
>
> Gloudina
>
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63332 is 'n antwoord op boodskap #63330] So, 09 Junie 2002 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Soos iemand wat ken altoos sê: De maaind boggels:))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:ChIM8.278812$o66.720245@news-server.bigpond.net.au...
> Ek staan verslae ....
>
>
> skryf in boodskap news:3D034C88.9070300@rogers.com...
>>
>> Hantamkind wrote:
>>
>>
>>
>>>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
>>> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
>>> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
>>> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
>>> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
>>> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
>>> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
>>> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
>>> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
>>> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67
>>
>>
>> So julle ou dollartjie was nog maar
>> altyd laag teen die US en sak nog
>> altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
>> DRASTIES gedaal, nê? Ek sien daar
>> by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
>> by 50 US cents vir julle dollar. Dis
>> glo wat ons voorland is, volgens sommige
>> kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
>> Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
>> al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
>> dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
>> dollar werd was.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Mandela geeerd. [boodskap #63416 is 'n antwoord op boodskap #63330] Ma, 10 Junie 2002 13:10 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vriend, miskien moet jy vir die tante vra om vir jou 'n gedig daaroor te
pos? 'n Redenasievermoë en logika soos die tante s'n is uniek......ek het
sy gelyke nog nooit gesien nie. Uh, ek hoop nou nie die ou draak dink ek
dink sy's slim nie!

"Hantamkind" skryf in boodskap news:ChIM8.278812$o66.720245@news-server.bigpond.net.au...
> Ek staan verslae ....
>
>
> skryf in boodskap news:3D034C88.9070300@rogers.com...
>>
>> Hantamkind wrote:
>>
>>
>>
>>>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
>>> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
>>> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
>>> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
>>> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
>>> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
>>> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
>>> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
>>> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
>>> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67
>>
>>
>> So julle ou dollartjie was nog maar
>> altyd laag teen die US en sak nog
>> altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
>> DRASTIES gedaal, nê? Ek sien daar
>> by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
>> by 50 US cents vir julle dollar. Dis
>> glo wat ons voorland is, volgens sommige
>> kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
>> Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
>> al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
>> dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
>> dollar werd was.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: SA-indeks
Volgende onderwerp: Shane se Rowwe Liedjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 05:04:39 MGT 2024