Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe manier
Nuwe manier [boodskap #63163] Do, 06 Junie 2002 08:05 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
dood.

Drom
Re: Nuwe manier [boodskap #63165 is 'n antwoord op boodskap #63163] Do, 06 Junie 2002 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Jy is wreed Drom - Ten minste het die Bloues 'n speler in die
Springbokspan.- ek wonder net of hulle hom gaan dwing om haasbek te
speel:)))

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
> dood.
>
> Drom
Re: Nuwe manier [boodskap #63188 is 'n antwoord op boodskap #63163] Do, 06 Junie 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
> dood.
>

Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
Re: Nuwe manier [boodskap #63207 is 'n antwoord op boodskap #63188] Vr, 07 Junie 2002 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
gebruik!

"Gids" skryf in boodskap news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>
> "Drom" schreef in bericht
> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>> dood.
>>
>
> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63208 is 'n antwoord op boodskap #63207] Vr, 07 Junie 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
> gebruik!
> "Gids" wrote in message
> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>
>> "Drom" schreef in bericht
>> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>> dood.
>>>
>>
>> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63211 is 'n antwoord op boodskap #63208] Vr, 07 Junie 2002 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar sy geldjies wat begin opraak?

"Annette" skryf in boodskap news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>> gebruik!
>> "Gids" wrote in message
>> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>
>>> "Drom" schreef in bericht
>>> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> dood.
>>>>
>>>
>>> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63212 is 'n antwoord op boodskap #63211] Vr, 07 Junie 2002 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
is om te speel.
Die Blou Bulle het hom gebreek:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
> "Annette" wrote in message
> news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>> gebruik!
>>> "Gids" wrote in message
>>> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>>
>>>> "Drom" schreef in bericht
>>>> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > dood.
>>>> >
>>>>
>>>> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63217 is 'n antwoord op boodskap #63212] Vr, 07 Junie 2002 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
looi hom toe nie!

"Annette" skryf in boodskap news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
> is om te speel.
> Die Blou Bulle het hom gebreek:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>> "Annette" wrote in message
>> news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> gebruik!
>>>> "Gids" wrote in message
>>>> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> >
>>>> > "Drom" schreef in bericht
>>>> > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > dood.
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63220 is 'n antwoord op boodskap #63217] Vr, 07 Junie 2002 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dis omdat jy 'n Os was dat dit die Bulle so in 'n wabbeljoe gesit het
dat hulle begin verloor het.:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adptk3$2lj6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
> looi hom toe nie!
> "Annette" wrote in message
> news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
>> is om te speel.
>> Die Blou Bulle het hom gebreek:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>>> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>>> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>>> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> > Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> > gebruik!
>>>> > "Gids" wrote in message
>>>> > news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> > >
>>>> > > "Drom" schreef in bericht
>>>> > > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > > dood.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> > > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63223 is 'n antwoord op boodskap #63220] Vr, 07 Junie 2002 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
hulle sê mos jy't balls nodig vir die spel?

"Annette" skryf in boodskap news:adpv5g$19dkc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Dis omdat jy 'n Os was dat dit die Bulle so in 'n wabbeljoe gesit het
> dat hulle begin verloor het.:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adptk3$2lj6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
>> looi hom toe nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
>>> is om te speel.
>>> Die Blou Bulle het hom gebreek:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>>> > Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>>> > afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>>> > Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> > > Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> > > gebruik!
>>>> > > "Gids" wrote in message
>>>> > > news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> > > >
>>>> > > > "Drom" schreef in bericht
>>>> > > > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > > > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > > > dood.
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is
>>>> > > daar
>>>> > > > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63224 is 'n antwoord op boodskap #63223] Vr, 07 Junie 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou vir wat verander die Blou Bulle dan nie hulle naam nie?:)))
Annette'

"Suidwester" skryf in boodskap news:adq01b$2lvi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> hulle sê mos jy't balls nodig vir die spel?
> "Annette" wrote in message
> news:adpv5g$19dkc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Dis omdat jy 'n Os was dat dit die Bulle so in 'n wabbeljoe gesit het
>> dat hulle begin verloor het.:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adptk3$2lj6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
>>> looi hom toe nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
>>>> is om te speel.
>>>> Die Blou Bulle het hom gebreek:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>>> > > Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>>> > > afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>>> > > Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> > > > Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> > > > gebruik!
>>>> > > > "Gids" wrote in message
>>>> > > > news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Drom" schreef in bericht
>>>> > > > > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > > > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > > > > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > > > > dood.
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> > > > > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63225 is 'n antwoord op boodskap #63224] Vr, 07 Junie 2002 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is mos die Flou Bulle deesdae......of sakloses?

"Annette" skryf in boodskap news:adq0u5$1cdj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou vir wat verander die Blou Bulle dan nie hulle naam nie?:)))
> Annette'
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adq01b$2lvi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> hulle sê mos jy't balls nodig vir die spel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:adpv5g$19dkc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Dis omdat jy 'n Os was dat dit die Bulle so in 'n wabbeljoe gesit het
>>> dat hulle begin verloor het.:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:adptk3$2lj6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
>>>> looi hom toe nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
>>>> > is om te speel.
>>>> > Die Blou Bulle het hom gebreek:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>>> > > > Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>>> > > > afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>>> > > > Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> > > > > Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> > > > > gebruik!
>>>> > > > > "Gids" wrote in message
>>>> > > > > news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Drom" schreef in bericht
>>>> > > > > > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > > > > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om
>>>> > selfmoord
>>>> > > > > > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > > > > > dood.
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> > > > > > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63251 is 'n antwoord op boodskap #63188] Sa, 08 Junie 2002 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Drom
> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
> dood.

Gids
Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan
is daar 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.

Wouter
Steeds net een manier, Gideon. Van skaamte. Die WP-ondersteuners
simpatiseer deesdae met die Bul-ondersteuners.
Re: Nuwe manier [boodskap #63272 is 'n antwoord op boodskap #63251] Sa, 08 Junie 2002 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Rennie,

Onlangs nog, het ons tweetjies in 'n kring van lekkerkuier gesit met 'n
medisyne botteltjie tussen ons...........
Die lokaal was oud....
Die musiek was Dozi daarbuite.
Langenhoven was deel van die gesprek..........

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3d019eda.0@news1.mweb.co.za...
> Drom
>> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>> dood.
>
> Gids
> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan
> is daar 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>
> Wouter
> Steeds net een manier, Gideon. Van skaamte. Die WP-ondersteuners
> simpatiseer deesdae met die Bul-ondersteuners.
>
Re: Nuwe manier [boodskap #63273 is 'n antwoord op boodskap #63208] Sa, 08 Junie 2002 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iewers gehoor dat 10 van 1995 se wêreldbeker-squad Grey-boys is. Hoe waar
dit is weet ek nie. Een van die gaste het blykbaar die aand tydens die
onthaal na die wedstryd gesê dat old-Grey gewen het.

"Annette" skryf in boodskap news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>> gebruik!
>> "Gids" wrote in message
>> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>
>>> "Drom" schreef in bericht
>>> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> dood.
>>>>
>>>
>>> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>
>>
>
Ring a Ring a Rennie [boodskap #63296 is 'n antwoord op boodskap #63272] Sa, 08 Junie 2002 18:57 Na vorige boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Rosie aan Rennie
Onlangs nog, het ons tweetjies in 'n kring van lekkerkuier gesit
met 'n medisyne botteltjie tussen ons...........
Die lokaal was oud....
Die musiek was Dozi daarbuite.
Langenhoven was deel van die gesprek..........

Rennie
En Dot-dogter se Afrika-poësie was in die lug...
En Castle, Klipdrift en wat ook al op die tafel.
Droom ons of praat ons lekker Ka Kaa en Kaaa :-)
Vorige onderwerp: Ditjies en datjies
Volgende onderwerp: Libië, die ANC en Zimbabwe ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:02:14 MGT 2024