Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arthur
Arthur [boodskap #63146] Wo, 05 Junie 2002 17:35 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur?
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
Re: Arthur [boodskap #63147 is 'n antwoord op boodskap #63146] Wo, 05 Junie 2002 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> Arthur?

Ek dink hy is nog met vakansie, Tobie.
Of....hmmm....is hierdie dalk 'n kodewoord om te sien of hier nog
iemand is wat aan die geheime rondetafel (Round Table) groep behoort?
:-))))

Dis nogal skrikwekkend as mens lees waarby ouens soos Gen. Jan Smuts,
Richard Feetham, George Keenan, Lord Milner, Bertrand Russell, Sir Abe
Bailey, Richard Jebb, Lord Lothian, Geoffrey Dawson, Edward Grigg,
Lady Astor, Whitman Vanderbilt, Alger Hiss, Oppenheimer banking
family, Mike Straight, Armand Hammer, Cyrus Eaton, Raymond Robbins,
Sir Joseph Flaville, David Cecil, Max Kempelman, and Jerome Greene en
so aaaaan , alles by betrokke was.
Re: Arthur [boodskap #63187 is 'n antwoord op boodskap #63147] Do, 06 Junie 2002 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
nee, geen ondergrondse bewegings hier nie, wou maar net weet of
hy al terug is :-)
wonner of DD al terug is?
--
Re: Arthur [boodskap #63191 is 'n antwoord op boodskap #63187] Do, 06 Junie 2002 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> wonner of DD al terug is?

Tensy hy as Rosie of iemand anders skryf, dink ek nie so nie! :-)))
(Skies Rosie - ek weet jy is nie DD nie!!) :-)
Re: Arthur [boodskap #63244 is 'n antwoord op boodskap #63187] Vr, 07 Junie 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 June 2002, "Tobie" wrote:

> wonner of DD al terug is?

Natuurlik is ek terug Tobie :-) Ek het verlede naweek
al vir Rosie 'n skakel oor die hospitale gegee

Dawie
Re: Arthur [boodskap #63260 is 'n antwoord op boodskap #63244] Sa, 08 Junie 2002 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
Ek het verlede naweek
al vir Rosie 'n skakel oor die hospitale gegee
Dawie
~~~~~~~~~~~
Hello Dawid

NOU VIR WAT PRAAT JY NIE, HET DIE VARK MESKIEN JOU TONG AFGEBYT?
:-)
groete
ekke
--
---------------------
Luanda news / nuus
http://walk.isat.co.za
---------------------
Re: Arthur [boodskap #63270 is 'n antwoord op boodskap #63191] Sa, 08 Junie 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Als reg, Katryn. Nee, ek is te oulik om iemand anders te wees. DD weet dit
ook ;-)

> "Tobie" wrote:
>
>> wonner of DD al terug is?
>
> Tensy hy as Rosie of iemand anders skryf, dink ek nie so nie! :-)))
> (Skies Rosie - ek weet jy is nie DD nie!!) :-)
>
Re: Arthur [boodskap #63271 is 'n antwoord op boodskap #63147] Sa, 08 Junie 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Is jy nie lus om jou stelling vir ons uit te brei nie? Ek is nou nuuskierig.

> Dis nogal skrikwekkend as mens lees waarby ouens soos Gen. Jan Smuts,
> Richard Feetham, George Keenan, Lord Milner, Bertrand Russell, Sir Abe
> Bailey, Richard Jebb, Lord Lothian, Geoffrey Dawson, Edward Grigg,
> Lady Astor, Whitman Vanderbilt, Alger Hiss, Oppenheimer banking
> family, Mike Straight, Armand Hammer, Cyrus Eaton, Raymond Robbins,
> Sir Joseph Flaville, David Cecil, Max Kempelman, and Jerome Greene en
> so aaaaan , alles by betrokke was.
>
Re: Arthur [boodskap #63289 is 'n antwoord op boodskap #63271] Sa, 08 Junie 2002 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rosie" wrote:

>
> Is jy nie lus om jou stelling vir ons uit te brei nie? Ek is nou nuuskierig.

Ek is bang vir die CIA en ander spaais wat hier rond sweef. Ek sal
vir jou 'n privaat boodskappie in die pos gooi en verduidelik - vanaf
'n anonieme adres wat niemand hier na my kan trace nie. Die opskrif
sal wees "WHO en NWO"
:-)))
Re: Arthur - Survival in Africa.jpg (0/1) [boodskap #63358 is 'n antwoord op boodskap #63244] So, 09 Junie 2002 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Jun 2002 23:45:17 +0200, "Davie Davis" wrote:

> On Fri, 6 June 2002, "Tobie" wrote:
>
>> wonner of DD al terug is?
>
> Natuurlik is ek terug Tobie :-) Ek het verlede naweek
> al vir Rosie 'n skakel oor die hospitale gegee
>
> Dawie
>
>
>

Hallo... ek's terug. En ek sien dat
iemand vriendelik genoeg was om
intussen vir my in te staan. Wie dit
was wat hierbo geskryf het gebruik
nie dieselfde nuusleser as ek nie en
die IP adres is ook ietwat anders sowel
as 'n hoofletter in my eposadres. Steeds,
baie dankie daarvoor:-)))

Davie Davis (die regte een!!!)

ns.
Op pad terug huistoe het ek by 'n
wildpark ingeloer. Die modernisasie
daar het my verstom - moet nooit weer
sê dat ons agter is met tegnologie nie -
selfs die diere score daarby. Ek heg 'n foto
wat ek in die wilpark geneem het aan. ;-O
Survival op soc.culture.south-africa.afrikaans [boodskap #63370 is 'n antwoord op boodskap #63358] So, 09 Junie 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ef27gugjo0130oeiqg6qp76htrmek2mrsb@4ax.com...
> On Fri, 7 Jun 2002 23:45:17 +0200, "Davie Davis"
---
kannie verstaan nie, die een D...@ve.com het 'n HOOFLETTER D en
gebruik Outlook Express 6, die anner een gebruik KLEINLETTER d
d...@ve.com en Forté agent 1.9 ............. nou wie's wie?
gaan kyk bietjie waar sit die IP van eersgenoemde.
--
Re: Arthur [boodskap #63720 is 'n antwoord op boodskap #63187] Vr, 14 Junie 2002 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> nee, geen ondergrondse bewegings hier nie, wou maar net weet of
> hy al terug is :-)

Ek is terug :-(

Groete,
Arthur
Re: Arthur [boodskap #63721 is 'n antwoord op boodskap #63720] Vr, 14 Junie 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" wrote:

> "Tobie" schreef...
>> nee, geen ondergrondse bewegings hier nie, wou maar net weet of
>> hy al terug is :-)
>
> Ek is terug :-(

Welkom terug, Arthur.
:-)
Re: Arthur [boodskap #63724 is 'n antwoord op boodskap #63720] Vr, 14 Junie 2002 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"
> Ek is terug :-(
~~~~~~~~~~~
nou hoekom die treurige ou gesiggie dan my vriend?

SMILE! and whole world smile with u, cry, and u cry alone hmm?
:-))))))
Vertel ons van die vakansie, toe nou, dis MOS iets om met ons te
deel nê?
--
Re: Arthur [boodskap #63725 is 'n antwoord op boodskap #63720] Vr, 14 Junie 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"
> Ek is terug :-(
~~~~~~~~~~~
nou hoekom die treurige ou gesiggie dan my vriend?

SMILE! and whole world smile with u, cry, and u cry alone hmm?
:-))))))
Vertel ons van die vakansie, toe nou, dis MOS iets om met ons te
deel nê?
--
Re: Arthur [boodskap #63727 is 'n antwoord op boodskap #63720] Vr, 14 Junie 2002 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Halooohooo!!
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:aed775$k9t$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef...
>> nee, geen ondergrondse bewegings hier nie, wou maar net weet of
>> hy al terug is :-)
>
> Ek is terug :-(
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Arthur [boodskap #63734 is 'n antwoord op boodskap #63720] Vr, 14 Junie 2002 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Ek is terug :-(

Waar was jy?
En is jy reg om jou verbete
aanvalle teen die dom Afrikaners
te hervat?
Jou adjudant Rico het ondertussen
met die vyand geheul. Pasop dat hy
jou nie in die rug steek nie.

Tant Hessie van Rijsbroek
Re: Arthur [boodskap #63743 is 'n antwoord op boodskap #63734] Sa, 15 Junie 2002 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Ek is terug :-(
> En is jy reg om jou verbete
> aanvalle teen die dom Afrikaners
> te hervat?

My verbete aanvalle teen dom Afrikaners? Ek het verkeer in die waan dat ek
net van mening verskil het met enige deelnemers oor die afstand tussen
Afrikaans en Nederlands. Sommiges dink Afrikaans lyk meer op Maleisies of
sowat en ek probeer net die wankonsepsie te bestry.

Die Afrikaners waarmee ek baklei het ek nooit gesien as dom Afrikaners nie,
hulle breine is net gewas deur anti-Nederlandse propaganda.

> Jou adjudant Rico het ondertussen
> met die vyand geheul. Pasop dat hy
> jou nie in die rug steek nie.

Mmmm, ek vermoed Rico het nie geheel in my gees gehandel nie. Ek sal sy
poste gaan nasien :)

> Tant Hessie van Rijsbroek

Daar woon baie Ruijsbroeke hier op die dorp, is daar 'n relasie?

Groete,
Arthur
Re: Arthur [boodskap #63753 is 'n antwoord op boodskap #63743] Sa, 15 Junie 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

>> Tant Hessie van Rijsbroek

> Daar woon baie Ruijsbroeke hier op die dorp, is daar 'n relasie?

Lees tog weer. Dis nie "Ruijsbroek" nie.
Dis nie 'n riviertjie wat ruis nie. Dis
Rijsbroek. Dis 'n riviertjie wat rys. Groot
verskil. Die dom Afrikaners dink ek het rys
in my broek, met permissie gesê my pênties,
maar hulle weet net nie van beter nie.
Hulle ken van niks. Dit gaan maar broekskeur
hier.

Tant Hessie van die Eersterivier.
Re: Arthur [boodskap #63755 is 'n antwoord op boodskap #63753] Sa, 15 Junie 2002 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Daar woon baie Ruijsbroeke hier op die dorp, is daar 'n relasie?
>
> Lees tog weer. Dis nie "Ruijsbroek" nie.
> Dis nie 'n riviertjie wat ruis nie. Dis
> Rijsbroek. Dis 'n riviertjie wat rys. Groot
> verskil. Die dom Afrikaners dink ek het rys
> in my broek, met permissie gesê my pênties,
> maar hulle weet net nie van beter nie.
> Hulle ken van niks. Dit gaan maar broekskeur
> hier.

Ek het te vinnig gelees.

Jou entimologiese kennis is oorigens ook maar beperkt. Geen sinnig mens sou
hom 'Rijsbroek' noem na 'n riviertjie wat rys nie. Daar is geen riviertjies
hier wat altyd net rys nie .... Dis meer waarskynlik dat hy hom noem na 'n
laag geleë nat (drassig) stuk land waar baie wilge (rijshout) groei.

Groete,
Arthur
Re: Arthur [boodskap #63779 is 'n antwoord op boodskap #63755] So, 16 Junie 2002 01:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Jou entimologiese kennis is oorigens ook maar beperkt. Geen sinnig mens sou
> hom 'Rijsbroek' noem na 'n riviertjie wat rys nie. Daar is geen riviertjies
> hier wat altyd net rys nie .... Dis meer waarskynlik dat hy hom noem na 'n
> laag geleë nat (drassig) stuk land waar baie wilge (rijshout) groei.

Arthur, as ek reg het, is "entimologie" en
"etimologie" twee verskillende woorde.
So hoekom noem hulle wilgerbome "rijshout"?

Gloudina
Re: Arthur [boodskap #63796 is 'n antwoord op boodskap #63779] So, 16 Junie 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> Jou entimologiese kennis is oorigens ook maar beperkt. Geen sinnig mens sou
>> hom 'Rijsbroek' noem na 'n riviertjie wat rys nie. Daar is geen riviertjies
>> hier wat altyd net rys nie .... Dis meer waarskynlik dat hy hom noem na 'n
>> laag geleë nat (drassig) stuk land waar baie wilge (rijshout) groei.
>
> Arthur, as ek reg het, is "entimologie" en
> "etimologie" twee verskillende woorde.
> So hoekom noem hulle wilgerbome "rijshout"?

Ek gaan op my pa lyk ... hy het probleme om moeilike woorde wat langer is as
3 lettergrepe te onthou, my probleme begin al by 5 :)

Een rijs is 'n ou woord vir 'n twyg van enige boom, maar omdat die takke van
wilge die bruikbaarste is word met rijshout eintlik net wilge bedoel.

Groete,
Arthur
Re: Arthur [boodskap #63802 is 'n antwoord op boodskap #63796] So, 16 Junie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Een rijs is 'n ou woord vir 'n twyg van enige boom, maar omdat die takke van
> wilge die bruikbaarste is word met rijshout eintlik net wilge bedoel.

Interessant. Verduidelik vir my weer
wat "griend" beteken, en is ek reg
dat hulle meestal wilgertakke daar sal
gebruik?

Gloudina
Re: Arthur [boodskap #63807 is 'n antwoord op boodskap #63802] So, 16 Junie 2002 11:11 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> Een rijs is 'n ou woord vir 'n twyg van enige boom, maar omdat die takke van
>> wilge die bruikbaarste is word met rijshout eintlik net wilge bedoel.
>
> Interessant. Verduidelik vir my weer
> wat "griend" beteken, en is ek reg
> dat hulle meestal wilgertakke daar sal
> gebruik?

'n Griend is 'n stuk land wat buite die dyk lê en waar wilge groei. Griende
is dikwels ontstaan aan die voet van die dijk omdat daar matte van rijshout
is gebruik om die dyk téén uitspoeling te beskerm. Vir die matte het mens
verse, buigsame wilgetakke gebruik. Die takke het wortel geskiet, die rivier
het klei en sand aangevoer en -presto!- 'n nuwe griend.

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Manifes
Volgende onderwerp: Acts of God
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:24:01 MGT 2024