Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson en sy Libiese Vriende
Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63175] |
Thu, 06 June 2002 14:24  |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer nie.
Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
terwyl dit relatief laag is...
|
|
|
|
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63192 is 'n antwoord op boodskap #63185] |
Fri, 07 June 2002 00:08   |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het jy al gehoor van Sept 11th? Is jy bewus daarvan dat Amerika betrokke is
in 'n sogenaamde "war of terror"? Is jy bewus daarvan dat daar sekere lande
is wat geïdentifiseer word met die ondersteuning van terrorisme waarvan
Libië een is. As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word. En as
jy dan klaarblyklik so goedgelowig is, hoekom belê jy nie self jou geld in
SA nie? Plaas jou pensioen oor na SA laat ons sien. En hoekom sal jy
eerder jou geld in $ wil hê as in Rand? Vertel ons nou jou mooi storietjie
oor hoekom jy nou nie eintlik jou finansiële toekoms op Afrika wil bie
nie....
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cff9f77.14671046@news.skynet.be...
> Geagte Jan,
>
> Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
> hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
> gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
> Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
> gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
> gelowig as julle!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> --------------------------------------
>
>
> "Jan" schreef:
>
>> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
>> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
>> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
>> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer nie.
>> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
>> terwyl dit relatief laag is...
>>
>
|
|
|
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63195 is 'n antwoord op boodskap #63192] |
Fri, 07 June 2002 02:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jan wrote:
As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word.
Ek wonder of jy weet hoeveel Amerikaners
vir hulself in Libië bevind besig om olie
van Libië te bekom? Ek wonder of jy weet
hoeveel van die olie wat jy in die VSA
gebruik van Libië en Iraq en Iran af kom.
Ek is nie heeltemal seker nie, maar
was Nelson Mandela nie een van die mense
wat gebruik is om onderhandelings tussen
Skotland en Libië tot 'n suksesvolle einde
te bring nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63204 is 'n antwoord op boodskap #63192] |
Fri, 07 June 2002 05:54   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jan,
Ek moet jou sê dat ek drie jare gelede al geld in Suid-Afrika belê
het... Die intereste was interessant...
Ek het daar toe n' goeie derde deel van verloor deur die devaluasie!
My geld wil Suid-Afrika nie meer terugsien nie!
Groetjies!
Norbert (uit Vlaanderen)
-------------------------------------
"Jan" schreef:
> Het jy al gehoor van Sept 11th? Is jy bewus daarvan dat Amerika betrokke is
> in 'n sogenaamde "war of terror"? Is jy bewus daarvan dat daar sekere lande
> is wat geïdentifiseer word met die ondersteuning van terrorisme waarvan
> Libië een is. As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word. En as
> jy dan klaarblyklik so goedgelowig is, hoekom belê jy nie self jou geld in
> SA nie? Plaas jou pensioen oor na SA laat ons sien. En hoekom sal jy
> eerder jou geld in $ wil hê as in Rand? Vertel ons nou jou mooi storietjie
> oor hoekom jy nou nie eintlik jou finansiële toekoms op Afrika wil bie
> nie....
>
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cff9f77.14671046@news.skynet.be...
>> Geagte Jan,
>> Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
>> hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
>> gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
>> Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
>> gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
>> gelowig as julle!
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> --------------------------------------
>> "Jan" schreef:
>>> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
>>> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
>>> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
>>> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer
> nie.
>>> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
>>> terwyl dit relatief laag is...
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Nelson en sy Libiese Vriende [boodskap #63247 is 'n antwoord op boodskap #63204] |
Sat, 08 June 2002 03:50  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - ek het my lewe in Suid-Afrika belê...
Gisteraand op die nuus maak die leier van die opposisie (DA) - Tony Leon
bekend dat hy bewus is dat Gadafi miljoene rande in die ANC se koffers
inbetaal het - en vra hy dat die saak ondersoek moet word!
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d0049a7.599113@news.skynet.be...
> Jan,
>
> Ek moet jou sê dat ek drie jare gelede al geld in Suid-Afrika belê
> het... Die intereste was interessant...
> Ek het daar toe n' goeie derde deel van verloor deur die devaluasie!
> My geld wil Suid-Afrika nie meer terugsien nie!
>
> Groetjies!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> -------------------------------------
>
>
> "Jan" schreef:
>
>> Het jy al gehoor van Sept 11th? Is jy bewus daarvan dat Amerika betrokke is
>> in 'n sogenaamde "war of terror"? Is jy bewus daarvan dat daar sekere lande
>> is wat geïdentifiseer word met die ondersteuning van terrorisme waarvan
>> Libië een is. As jy kyk uit die oogpunt van sê nou maar 'n Amerikaanse
>> belegger wat 'n wye reeks keuses het, gaan hy belê in Libië of 'n land wat
>> hom met Libië skaar, of gaan hy eerder belê in Australië of Singapoer? Jy
>> kan maar jou mooi rympie vir hulle gaan opsê, jy gaan afgelag word. En as
>> jy dan klaarblyklik so goedgelowig is, hoekom belê jy nie self jou geld in
>> SA nie? Plaas jou pensioen oor na SA laat ons sien. En hoekom sal jy
>> eerder jou geld in $ wil hê as in Rand? Vertel ons nou jou mooi storietjie
>> oor hoekom jy nou nie eintlik jou finansiële toekoms op Afrika wil bie
>> nie....
>>
>>
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cff9f77.14671046@news.skynet.be...
>>> Geagte Jan,
>
>>> Ek kan slegs vasstel dat Mandela die woord van Jesus, wat die witmense
>>> hom geleer het, in die geval in praktyk het gebring. Jesus het mos
>>> gesê dat dit een van die goede werke is om die gevangenes te besoek.
>>> Julle, Suidafrikaners is daar so baie trots op dat julle regte
>>> gelovige is. Hm.., soos ek dit nou sien is Nelson Mandela baie meer
>>> gelowig as julle!
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>> --------------------------------------
>
>
>>> "Jan" schreef:
>
>>>> Ek sien gisteraand op die nuus dat Nelson Mandela sy tronkvoël Libiese
>>>> terroris buddy - wat skuldig bevind is aan die bom planttery wat die
>>>> vliegtuig bo Lockerbie opgeblaas het - gaan besoek in die tronk. Wanneer
>>>> gaan hy ooit leer? Dit is nie "cool" om met terroriste te simpatiseer
>> nie.
>>>> Ek is bevrees die Rand gaan alweer soos 'n klip val... Koop nou maar $
>>>> terwyl dit relatief laag is...
>>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:08 UTC 2025
|