| Nuwe manier [boodskap #63163] |
Do., 06 Junie 2002 08:05  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
dood.
Drom
|
|
|
|
| Re: Nuwe manier [boodskap #63165 is 'n antwoord op boodskap #63163] |
Do., 06 Junie 2002 08:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Jy is wreed Drom - Ten minste het die Bloues 'n speler in die
Springbokspan.- ek wonder net of hulle hom gaan dwing om haasbek te
speel:)))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
> dood.
>
> Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe manier [boodskap #63208 is 'n antwoord op boodskap #63207] |
Vr., 07 Junie 2002 06:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
> gebruik!
> "Gids" wrote in message
> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>
>> "Drom" schreef in bericht
>> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>> Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>> te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>> dood.
>>>
>>
>> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe manier [boodskap #63212 is 'n antwoord op boodskap #63211] |
Vr., 07 Junie 2002 08:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
is om te speel.
Die Blou Bulle het hom gebreek:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
> "Annette" wrote in message
> news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>> Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>> gebruik!
>>> "Gids" wrote in message
>>> news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>>
>>>> "Drom" schreef in bericht
>>>> news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > dood.
>>>> >
>>>>
>>>> Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe manier [boodskap #63220 is 'n antwoord op boodskap #63217] |
Vr., 07 Junie 2002 09:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Dis omdat jy 'n Os was dat dit die Bulle so in 'n wabbeljoe gesit het
dat hulle begin verloor het.:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:adptk3$2lj6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
> looi hom toe nie!
> "Annette" wrote in message
> news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
>> is om te speel.
>> Die Blou Bulle het hom gebreek:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>>> Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>>> afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>>> Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> > Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> > gebruik!
>>>> > "Gids" wrote in message
>>>> > news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> > >
>>>> > > "Drom" schreef in bericht
>>>> > > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > > dood.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> > > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe manier [boodskap #63224 is 'n antwoord op boodskap #63223] |
Vr., 07 Junie 2002 10:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou vir wat verander die Blou Bulle dan nie hulle naam nie?:)))
Annette'
"Suidwester" skryf in boodskap news:adq01b$2lvi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> hulle sê mos jy't balls nodig vir die spel?
> "Annette" wrote in message
> news:adpv5g$19dkc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Dis omdat jy 'n Os was dat dit die Bulle so in 'n wabbeljoe gesit het
>> dat hulle begin verloor het.:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:adptk3$2lj6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Huh-uh. Hy was reeds 'n os toe hy daar gekom het......g'n wonder die bulle
>>> looi hom toe nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adppg3$19v90$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Heelwaarskynlik - amptelik is dat se been nou herstel het en dat hy weer lus
>>>> is om te speel.
>>>> Die Blou Bulle het hom gebreek:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:adpp9b$2l9e$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Seker maar sy geldjies wat begin opraak?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:adpl18$18jpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Die Natal span was in een stadium Vrystaat A en Vrystaat was Vrystaat B:))
>>>> > > Daar was selfs 'n klomp Vrystaters in die Blou Bulle se span, maar hulle het
>>>> > > afgetree toe hulle moed opgegee het met die verloordery:))
>>>> > > Ek hoor darem Os du Randt gaan weer vir Vrystaat begin speel.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:adpkh8$2kvt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Hrrrmm! Tel bietjie hoeveel oud-Blou Bulle speel vir die Stormers en die
>>>> > > > Sharks..........julle sal wonder of julle dan OOIT van jul eie spelers
>>>> > > > gebruik!
>>>> > > > "Gids" wrote in message
>>>> > > > news:z1OL8.66635$3g4.5670857@zwoll1.home.nl...
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Drom" schreef in bericht
>>>> > > > > news:1e507c17.0206060005.4aa202d8@posting.google.com...
>>>> > > > > > Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
>>>> > > > > > te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
>>>> > > > > > dood.
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jy kan natuurlik ook altyd 'n Blou Bulle rugbytrui op Nuweland, dan is daar
>>>> > > > > 'n paar honderd smaakvolle maniere waarop jy kan doodgaan.
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Ring a Ring a Rennie [boodskap #63296 is 'n antwoord op boodskap #63272] |
Sa., 08 Junie 2002 18:57  |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Rosie aan Rennie
Onlangs nog, het ons tweetjies in 'n kring van lekkerkuier gesit
met 'n medisyne botteltjie tussen ons...........
Die lokaal was oud....
Die musiek was Dozi daarbuite.
Langenhoven was deel van die gesprek..........
Rennie
En Dot-dogter se Afrika-poësie was in die lug...
En Castle, Klipdrift en wat ook al op die tafel.
Droom ons of praat ons lekker Ka Kaa en Kaaa :-)
|
|
|
|