Nuwe manier [boodskap #63163] |
Do., 06 Junie 2002 08:05  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Volgens Roekeloos is daar 'n nuwe manier daar Noorderig om selfmoord
te pleeg. Jy trek 'n Blou Bulle rugbytrui aan en dan skaam jy jou
dood.
Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ring a Ring a Rennie [boodskap #63296 is 'n antwoord op boodskap #63272] |
Sa., 08 Junie 2002 18:57  |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Rosie aan Rennie
Onlangs nog, het ons tweetjies in 'n kring van lekkerkuier gesit
met 'n medisyne botteltjie tussen ons...........
Die lokaal was oud....
Die musiek was Dozi daarbuite.
Langenhoven was deel van die gesprek..........
Rennie
En Dot-dogter se Afrika-poësie was in die lug...
En Castle, Klipdrift en wat ook al op die tafel.
Droom ons of praat ons lekker Ka Kaa en Kaaa :-)
|
|
|