Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Grafsteensangers
Grafsteensangers [boodskap #63102] |
Wo., 05 Junie 2002 08:11 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kyk nou maar nog net 'n paar maande na hierdie ng, dus weet ek nou
nie of wat ek nou pos dalk mosterd na die maal is nie. Gaan kyk bietje
na www.grafsteensangers.co za. Hulle sing weenlietjies en treurmares,
baie op die trant van die Briels van toentertyd met so bietjie humor
by.
Drom
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:14:30 UTC 2025
|