| Ons Lekker Goed [boodskap #63058] |
Di., 04 Junie 2002 06:46  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kom toe oor die naweek agter die mense van Engeland, Kanada en VSA weet
nie van Milo nie.
Ek het ook al 'n resep vir iemand in Kanada gestuur en moes toe hoor daar is
nie peppermint crisp daar nie.
Elke keer as ek Engeland toe gaan moet ek 'n boksie vol Anchovette Vissmeer
saamneem.
Gelukkig sien ek dat Mrs Balls en Rooibostee nou in Engeland beskikbaar is.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Lekker Goed [boodskap #63075 is 'n antwoord op boodskap #63058] |
Di., 04 Junie 2002 13:29  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ek kom toe oor die naweek agter die mense van Engeland, Kanada en VSA weet
> nie van Milo nie.
> Ek het ook al 'n resep vir iemand in Kanada gestuur en moes toe hoor daar is
> nie peppermint crisp daar nie.
Wees tog versigtig met die sweeping statements
wanneer jy net met 'n paar mense in elke land
in verbinding is. Daar is Milo op rakke hier
in die winkels. As dit nie in 'n groot kruide-
nierswinkel te kry is nie, is dit wel te kry
in spesialiteits-winkels wat oral rond is en
wat of midde-oostelike of karribiese klante
en dies meer bedien. Ek persoonlik hou nog
van Milo nog van Ovaltine.
Peppermint Crisp het net ander name hier.
Soos Mint Aero, byvoorbeeld.
Gloudina
|
|
|
|