Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oos-Kaap verval
Oos-Kaap verval [boodskap #62840] |
Di., 28 Mei 2002 06:03  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SATV berig vanoggend dat drie hospitale in die Oos-Kaap, o.a. die Livingston
Hospitaal in PE, in wanorde verval het en dat die bestuur nou deur
buite-instansies oorgeneem gaan word. (Wat is die Afrikaans vir
"outsourcing"?)
Volgens 'n ander berig (nie die SATV nie) gaan Mandela vir Bantu Holomiza
nader om terug te keer na ANC-geledere om die regeringsleisels in die
Oos-Kaap oor te neem aangesien die administrasie van die provinsie basies in
chaos verval het.
Maak u eie afleidings - maar hou dit positief.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oos-Kaap verval [boodskap #63011 is 'n antwoord op boodskap #62992] |
So., 02 Junie 2002 10:39   |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dankie David, ek kon dit lees en ek begryp die situasie baie goed. Daar is
nie oordrywing by nie. Inteendeel, dis saggestel.
Die toestande in hospitale - veral die Oos-Kaap is krities. Dis te skokkend
om te beskryf. Mense glo dit in elk geval nie as jy probeer nie.
"Davie Davis" skryf in boodskap news:1m5ifusd7l032jcjk4v1qt61h2t4hmbgnj@4ax.com...
> On Sat, 1 Jun 2002 09:38:03 +0200, "Rosie"
> wrote:
>
>> Met alle respek, Sterrenkijker, dink ek nie jy weet waarvan jy nou praat
>> nie.
>> ...................
>> Die hospitaaldienste.........ek dink nie eers ek moet die noem nie. Seeing is
>> believing.
>>
>
> Volg die skakel Rosie en lees 'n vreeslik standaard brief - die tipe
> wat keer op keer dieselfde voorblad versier. Sê as jy dit nie kan
> opspoor nie dan plaas ek die brief hier.
>
>
>
http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/Region al_Papers/Compon
ents/Category_Article_Text_Template/0,2430,348_1192982~A,00. html
|
|
|
|
Re: Oos-Kaap verval [boodskap #63025 is 'n antwoord op boodskap #62968] |
So., 02 Junie 2002 18:41   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie hoekom hierdie donnerse buitelanders nie hulle bekke afhou
van SA af nie.
Hulle sit al die kak op BBC, CNN en al die vals berigte wat
gebeeldsaai word en kyk en nem dit sommer aan as waar.
Jy wat daar in 'vlaanderen' sit kom bietjie hiernatoe, laat jou opneem
hier by ons in die Hospitaal vir verkoue. Vrek later omdat hulle jou
behandel vir nierstene en voordat dit gebeur stuur hulle jou huistoe
met 10 pynpille en geen antibiotika nie en sê kom sien ons weer oor 3
maande, d.w.s. as jy dit maak.
Voordat jy dit doen, kry net asseblief iemand om vir jou van beddegoed
te voorsien, lê langs die anderskleuriges wat nie water ken om te bad
nie en as jy nie vrek van iets anders nie, vrek van die pisreuke en
stank op die beddens wat nie eens skoongemaak word nie, dis nou die
matrasse, kussings ens.
Onthou net een ding, hulle is gewoond aan die reuke en stank, Blankes
nie, so dit pla hulle nie.
Reel asseblief ook dat hulle vir jou eetgerei saambring elke dag want
sodra jy slaap word joune gesteel. Selfs jou vrugte lekkernye ens. en
O JA, die belangrikste, reel ook dat iemand vir jou in die dag kos
bring en staan en kyk anders steel hulle dit ook uit jou mond uit. Jy
kan elk geval die gemors eet wat hulle gee nie.
NEE,dis nie "HAATSPRAAK" nie, dis "FEITE".
Ek sien dit, kom gereeld daar aan met pasiënte, en o ja, indien jy by
die ongevalle ingaan, maak reg vir tenminste 12 uur se sit en wag
voordat jy eers die "kubaan" kan sien.
Groete
Frikkie vir julle wat nie `n idee het wat hier aangaan nie maar stront
wil sit en kwytraak. Kry iets anders om te doen as net TV kyk man.
Het julle nie gesinne om na om te sien nie?????
Dank die Vader daar is nog vir ons Mediesefondse om Privaat Hospitale
te kan besoek,al betaal ons ook ons del vir die staatshospitale waar
die geld na die koffers van die wie weet wat ookal gaan...
On Sat, 1 Jun 2002 09:38:03 +0200, "Rosie" wrote:
> Met alle respek, Sterrenkijker, dink ek nie jy weet waarvan jy nou praat
> nie.
>
> Die Oos-Kaap is 'n riller. Ek werk in daardie gebied van tyd tot tyd. In
> vergelyking met die res van Suid-Afrika is dit 'n kakafoniese aborsie. Die
> hospitaaldienste.........ek dink nie eers ek moet die noem nie. Seeing is
> believing.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cf376b3.721160@news.skynet.be...
>> "Jonas" schreef:
>>> Volgens 'n ander berig (nie die SATV nie) gaan Mandela vir Bantu Holomiza
>>> nader om terug te keer na ANC-geledere om die regeringsleisels in die
>>> Oos-Kaap oor te neem aangesien die administrasie van die provinsie basies
> in
>>> chaos verval het.
>>>
>>> Maak u eie afleidings - maar hou dit positief.
>> Vanselfsprekend!!!! Daardie swartmense wat die hospitale lei is 100%
>> reg! Die moderne westerse samelewing skryf 'n oorvloed van papiere vol
>> wat uiteindelik geen doel het nie! Laat ons daar tog mee ophou!!
>> Ons kan rêrig nog iets van die swartmense leer!! Ek het al lank gewou
>> dat my baas hier in Vlaanderen 'n swartmens sou gewees het!
>> Die groete van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
|
|
|
|
Re: Oos-Kaap verval [boodskap #63034 is 'n antwoord op boodskap #63025] |
Ma., 03 Junie 2002 05:03   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie,
Die hospitale van SA soos jy hulle so kleurvol omskryf het behoort tot
die beste van die ganse wêreld! Dit kom omdat 'n mens, as hy nog nie
siek is nie, alles doen om daar nie in te kom nie en as hy wel siek is
doen hy alles om daaruit te raak.
Ek twyfel: het jy nou 'n beskrywing gegee oor die hospitale in SA of
oor die staatshospitale van Engeland?
Beste groete van
Norbert (uit Vlaanderen),
baie buitelands.
---------------------------------------
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) schreef:
> Ek weet nie hoekom hierdie donnerse buitelanders nie hulle bekke afhou
> van SA af nie.
> Hulle sit al die kak op BBC, CNN en al die vals berigte wat
> gebeeldsaai word en kyk en nem dit sommer aan as waar.
>
> Jy wat daar in 'vlaanderen' sit kom bietjie hiernatoe, laat jou opneem
> hier by ons in die Hospitaal vir verkoue. Vrek later omdat hulle jou
> behandel vir nierstene en voordat dit gebeur stuur hulle jou huistoe
> met 10 pynpille en geen antibiotika nie en sê kom sien ons weer oor 3
> maande, d.w.s. as jy dit maak.
>
> Voordat jy dit doen, kry net asseblief iemand om vir jou van beddegoed
> te voorsien, lê langs die anderskleuriges wat nie water ken om te bad
> nie en as jy nie vrek van iets anders nie, vrek van die pisreuke en
> stank op die beddens wat nie eens skoongemaak word nie, dis nou die
> matrasse, kussings ens.
>
> Onthou net een ding, hulle is gewoond aan die reuke en stank, Blankes
> nie, so dit pla hulle nie.
>
> Reel asseblief ook dat hulle vir jou eetgerei saambring elke dag want
> sodra jy slaap word joune gesteel. Selfs jou vrugte lekkernye ens. en
> O JA, die belangrikste, reel ook dat iemand vir jou in die dag kos
> bring en staan en kyk anders steel hulle dit ook uit jou mond uit. Jy
> kan elk geval die gemors eet wat hulle gee nie.
>
> NEE,dis nie "HAATSPRAAK" nie, dis "FEITE".
>
> Ek sien dit, kom gereeld daar aan met pasiënte, en o ja, indien jy by
> die ongevalle ingaan, maak reg vir tenminste 12 uur se sit en wag
> voordat jy eers die "kubaan" kan sien.
>
> Groete
> Frikkie vir julle wat nie `n idee het wat hier aangaan nie maar stront
> wil sit en kwytraak. Kry iets anders om te doen as net TV kyk man.
> Het julle nie gesinne om na om te sien nie?????
>
> Dank die Vader daar is nog vir ons Mediesefondse om Privaat Hospitale
> te kan besoek,al betaal ons ook ons del vir die staatshospitale waar
> die geld na die koffers van die wie weet wat ookal gaan...
>
>
>
>
> On Sat, 1 Jun 2002 09:38:03 +0200, "Rosie"
> wrote:
>
>> Met alle respek, Sterrenkijker, dink ek nie jy weet waarvan jy nou praat
>> nie.
>> Die Oos-Kaap is 'n riller. Ek werk in daardie gebied van tyd tot tyd. In
>> vergelyking met die res van Suid-Afrika is dit 'n kakafoniese aborsie. Die
>> hospitaaldienste.........ek dink nie eers ek moet die noem nie. Seeing is
>> believing.
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cf376b3.721160@news.skynet.be...
>>> "Jonas" schreef:
>
>>>> Volgens 'n ander berig (nie die SATV nie) gaan Mandela vir Bantu Holomiza
>>>> nader om terug te keer na ANC-geledere om die regeringsleisels in die
>>>> Oos-Kaap oor te neem aangesien die administrasie van die provinsie basies
>> in
>>>> chaos verval het.
>>>>
>>>> Maak u eie afleidings - maar hou dit positief.
>
>>> Vanselfsprekend!!!! Daardie swartmense wat die hospitale lei is 100%
>>> reg! Die moderne westerse samelewing skryf 'n oorvloed van papiere vol
>>> wat uiteindelik geen doel het nie! Laat ons daar tog mee ophou!!
>>> Ons kan rêrig nog iets van die swartmense leer!! Ek het al lank gewou
>>> dat my baas hier in Vlaanderen 'n swartmens sou gewees het!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Oos-Kaap verval [boodskap #63039 is 'n antwoord op boodskap #63035] |
Ma., 03 Junie 2002 12:05  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Daar was ooit
> eens 'n dokter wat vir my gesê het: gedurende die 2de wêreldoorlog het
> in Europa die aantal van hartsiektes drasties gedaal, behalwe in
> Denemarken en hy het toe vir my gevra hoe dit sou kon gekom het.
> Ek het dit natuurlik nie geweet nie maar sy antwoord was:"Omdat in
> Denemarken gedurende die oorlog die boter nie gerantsoeneer was nie!"
Ja, dis 'n welbekende feit dat die mense in
Europa wat honger gely het gedurende die
Tweede Wêreldoorlog drasties minder hartsiektes
gekry het. Die kadawers wat oopgesny is, het
getoon dat hulle are amper geen opgehoopte
"plaque" gehad het nie. Net 'n paar maande
gelede nog het 'n dokter hier in Ottawa dit
vir my man aangehaal. Die dokter het ongeveer
geobjekteer omdat my man hom op 'n "hongersnood"
geplaas het: hy het besluit om net twee maaltye
te eet, en niks solied na middagete nie. Hy eet
'n gesonde groot ontbyt ( 500 kal.) en 'n lekker
groot middagete (800 kal.) en dan net vloeistof
daarna. Hy het dertig pond in 3 maande verloor.
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:12:53 UTC 2025
|