Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wêreldbeker voetbal.
Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63008] |
Sun, 02 June 2002 07:35 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers (Mokoena)
speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
Hilda.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63027 is 'n antwoord op boodskap #63023] |
Sun, 02 June 2002 19:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel ek wens julle geluk, ons hoef heeltemal niks te kyk nie.
Die Nederlanders is ooral uit, dis goed, dan kan ons die arrogansie weer in
die kast gaan sit :-)))))
Gr.Arno
Ek wens die Belge baie sukses en natuurlik ook die Suid Afrikaners.
"Hilda" skryf in boodskap news:MVsK8.9980$ud.739@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek wed dat SA teen Solvenié wen :-)). Spanje is natuurlik moeiliker, maar
> kyk wat het Senegal teen Frankryk gedoen.
> Soos dit is, het ek ook gewed dat België nie sal deurgaan nie :-)).
> Dis nie ons seisoen nie - ons twee tennissters wat darem 4 en 5 is op die
> wêreld ranglys, is al uitgeskakel op Roland Garros ! Wel, nou weet ons
> tenminste wat ons moet kyk, ander moes ons nog kies tussen voetbal en tennis
> ook :-)).
> Die Belge speel eers Dinsdag en dan werk ek in iedergeval.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:addkpv$vstbo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het gewed ons gaan geen wedstryd wen nie, en ook nie verder deurgaan
> nie.
>> Soos Slovenié vandag teen Spanje gespeel het, dink ek my R10 is veilig;)
>>
>> Annette
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|