| Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63008] |
So., 02 Junie 2002 07:35  |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers (Mokoena)
speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
Hilda.
|
|
|
|
| Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63009 is 'n antwoord op boodskap #63008] |
So., 02 Junie 2002 08:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan maar eers begin skree as Benny die veld verlaat - hy doen niks om by
te dra tot die spel nie.
Dink jy nie ons doelwagter ( André Arendse) is vreeeeeslik aantreklik nie?
Tot dusver is my wedgeld veilig;))
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:dVjK8.8711$ud.625@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers (Mokoena)
> speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63021 is 'n antwoord op boodskap #63010] |
So., 02 Junie 2002 17:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gewed ons gaan geen wedstryd wen nie, en ook nie verder deurgaan nie.
Soos Slovenié vandag teen Spanje gespeel het, dink ek my R10 is veilig;)
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:CbmK8.9006$ud.683@afrodite.telenet-ops.be...
> 2-2 ! Dis nie so sleg nie, ná ? Jammer dat SA in die eerste helfte nie
> offensiewer gespeel het nie - hulle sou seker kon gewen het.
> Ja, André Arendse is aantreklik :-)). Die Belgiese kommentator (Franse Belg)
> het heeltyd oor "Ar�nd�" gepraat :-) - ek wou nog 'n e-mail met die korrekte
> uitspraak stuur, maar ek het dit toe nie gedoen nie.
> Wat het jy toe voorspel ? Dat SA sou verloor ?
>
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:adcl3n$10afsi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan maar eers begin skree as Benny die veld verlaat - hy doen niks om
> by
>> te dra tot die spel nie.
>> Dink jy nie ons doelwagter ( André Arendse) is vreeeeeslik aantreklik nie?
>> Tot dusver is my wedgeld veilig;))
>> Annette
>>
>>
>> "Hilda" wrote in message
>> news:dVjK8.8711$ud.625@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers
>> (Mokoena)
>>> speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
>>> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63027 is 'n antwoord op boodskap #63023] |
So., 02 Junie 2002 19:55  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wel ek wens julle geluk, ons hoef heeltemal niks te kyk nie.
Die Nederlanders is ooral uit, dis goed, dan kan ons die arrogansie weer in
die kast gaan sit :-)))))
Gr.Arno
Ek wens die Belge baie sukses en natuurlik ook die Suid Afrikaners.
"Hilda" skryf in boodskap news:MVsK8.9980$ud.739@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek wed dat SA teen Solvenié wen :-)). Spanje is natuurlik moeiliker, maar
> kyk wat het Senegal teen Frankryk gedoen.
> Soos dit is, het ek ook gewed dat België nie sal deurgaan nie :-)).
> Dis nie ons seisoen nie - ons twee tennissters wat darem 4 en 5 is op die
> wêreld ranglys, is al uitgeskakel op Roland Garros ! Wel, nou weet ons
> tenminste wat ons moet kyk, ander moes ons nog kies tussen voetbal en tennis
> ook :-)).
> Die Belge speel eers Dinsdag en dan werk ek in iedergeval.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:addkpv$vstbo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het gewed ons gaan geen wedstryd wen nie, en ook nie verder deurgaan
> nie.
>> Soos Slovenié vandag teen Spanje gespeel het, dink ek my R10 is veilig;)
>>
>> Annette
>
|
|
|
|