per [boodskap #62880] |
Wo., 29 Mei 2002 05:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op RSG is daar nou besluit, wanneer daar 'n webadres gegee word, om nie meer
van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar van "per".
Ek hou daarvan.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: per [boodskap #62965 is 'n antwoord op boodskap #62945] |
Sa., 01 Junie 2002 06:55  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jaaaa Katryn! Mandurah (74 km suid van Perth) se krappe is gewild hier rond
en daar is 'n krap fees elke jaar in Februarie. Dan vang al wat leef en heef
Blue Manna krappe. Dit bly maar 'n fees van 'n dis.
Hantam
"Katryn" skryf in boodskap news:8g6ffuku56gpnb27tqbqmk15scv6e4v8ol@4ax.com...
> "Hantamkind" wrote:
>
>> Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
>> dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
>> skuins vorentoe gaan of te not :-)
>
> LOL!
> Nou wonder ek of julle baie krappe het daar in Perth?
>
|
|
|