| Seksie Huwelik [boodskap #62826] |
Ma., 27 Mei 2002 14:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoor vanmiddag van 'n paartjie wat 18 jaar getroud was, en die bruid van toe
was nog steeds 'n maagd.
Hulle is toe na 'n seksoloog omdat sy toe 38 is, en hulle het besluit hulle
wil kindertjies hê.
Mens kan ook nie alles by die bib en op internet leer nie;)))))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Seksie Huwelik [boodskap #62845 is 'n antwoord op boodskap #62843] |
Di., 28 Mei 2002 08:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy moes seker maar iewers in oefening gebly het;)))
Nog van gister en die seksoloog - blykbaar kom talle voornemende bruidegomme
in trane na haar toe na die rampartytjie en voor die troue. Die arme kinders
voel glo vreeslik skuldig.
Annette
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cf332c6.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:actf2h$sejvu$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoor vanmiddag van 'n paartjie wat 18 jaar getroud was, en die bruid van toe
>> was nog steeds 'n maagd.
>> Hulle is toe na 'n seksoloog omdat sy toe 38 is, en hulle het besluit hulle
>> wil kindertjies hê.
>> Mens kan ook nie alles by die bib en op internet leer nie;)))))
>> Annette
>
> seker gaan hulle nou na 'n paar oefen sessies agterkom dat die kans op
> wangeskape kindertjies baie groot is en dit dan maar los? Aag en watter
> kind wil nou hê ander moet dink sy ouers is sy oupa en ouma?
>
> Nou sit en wonder ek: sy is 'n maagd en hulle noem niks van hom nie? ;)
> Loop sekerlik lekker rond. Mansmense!
>
|
|
|
|
|
|