| Ooskaapse Stormskade [boodskap #62818] |
Ma., 27 Mei 2002 09:25  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor vanoggend dat daar by Wildernis groot stormskade was Vrydag - pad
glo toegemaak vir 'n ruk om die strand van die pad af te kry.
Hoekom vertel die Ooskapenaars ons niks nie- of is hulle weggespoel?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62824 is 'n antwoord op boodskap #62820] |
Ma., 27 Mei 2002 14:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie - ek is nog steeds rigtingbedinges:))))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf225d0.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek hoor vanoggend dat daar by Wildernis groot stormskade
> was Vrydag - pad glo toegemaak vir 'n ruk om die strand
> van die pad af te kry. Hoekom vertel die Ooskapenaars
> ons niks nie- of is hulle weggespoel?
>
> Wouter
> Dis Wes-Kaap daardie Annette. Of om meer presies te wees,
> Suid-Kaap, wat 'n deel van die Wes-Kaap Provinsie is.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62909 is 'n antwoord op boodskap #62908] |
Do., 30 Mei 2002 09:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vertel jy my daar is nie een ou blommetjie of boompie langs die pad nie?
Of het alles nou weggespeol met die storms?
Annette
message news:1e507c17.0205300109.6df33563@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Oepsie - ek is nog steeds rigtingbedinges:))))
>> Annette
>>
>>
> Nie rigting nie, net afstand. As jy van jou kant af met die sogenaamde
> tuinroete Port Elizabeth toe ry, gaan jy die Oos-Kaap binne by daai
> baie indrukwekkende (216 meters hoog!) Blaauwkrantz brug, so 20 - 30
> Km anderkant Plettenbergbaai.
>
> Hoekom sê ek sogenaamde tuinroete? Omdat daar van die ou oorspronklike
> tuinroete bitterlik min oor is. Dis nou maar net 'n snelweg tussen
> Port Elizabeth en Mosselbaai.
>
> Groete, Drom
|
|
|
|