Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ooskaapse Stormskade
Ooskaapse Stormskade [boodskap #62818] |
Ma., 27 Mei 2002 09:25  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor vanoggend dat daar by Wildernis groot stormskade was Vrydag - pad
glo toegemaak vir 'n ruk om die strand van die pad af te kry.
Hoekom vertel die Ooskapenaars ons niks nie- of is hulle weggespoel?
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Ooskaapse Stormskade [boodskap #62909 is 'n antwoord op boodskap #62908] |
Do., 30 Mei 2002 09:28  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vertel jy my daar is nie een ou blommetjie of boompie langs die pad nie?
Of het alles nou weggespeol met die storms?
Annette
message news:1e507c17.0205300109.6df33563@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Oepsie - ek is nog steeds rigtingbedinges:))))
>> Annette
>>
>>
> Nie rigting nie, net afstand. As jy van jou kant af met die sogenaamde
> tuinroete Port Elizabeth toe ry, gaan jy die Oos-Kaap binne by daai
> baie indrukwekkende (216 meters hoog!) Blaauwkrantz brug, so 20 - 30
> Km anderkant Plettenbergbaai.
>
> Hoekom sê ek sogenaamde tuinroete? Omdat daar van die ou oorspronklike
> tuinroete bitterlik min oor is. Dis nou maar net 'n snelweg tussen
> Port Elizabeth en Mosselbaai.
>
> Groete, Drom
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 11:06:55 UTC 2025
|