Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Onlangse Verlede
Onlangse Verlede [boodskap #62609] |
Thu, 23 May 2002 12:53 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met vandag se gewoelery kom ek af op 'n boekie met handtekeninge van nie so
lank gelede nie, van spelers wat seker net met vreeslike geluk weer vir die
Springbokke sal speel, indien ooit.
Van Straaten
Boone
Gaffie du Toit
Rob Fleck
André Vos
Krynauw Otto
Ag ja, so draf die lewe aan.
Annette
|
|
|
|
Re: Onlangse Verlede [boodskap #62705 is 'n antwoord op boodskap #62681] |
Sat, 25 May 2002 04:45 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek het sy handtekening ook: - Bennie Osler s'n - ))
Jannie Engelbrecht,
Frik du Preez
Mof Myburgh
Piet Uis
Piet Greyling
Jan Ellis
Gawie Carelse
Keith Oxley
en ander ook.
Nou weet julle hoe lank ek al rugby kyk:))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ar4teusqu2s861cik8c5vm0lulpiodlr3m@4ax.com...
> On Thu, 23 May 2002 14:53:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Met vandag se gewoelery kom ek af op 'n boekie met handtekeninge van nie so
>> lank gelede nie, van spelers wat seker net met vreeslike geluk weer vir die
>> Springbokke sal speel, indien ooit.
>>
>> Van Straaten
>> Boone
>> Gaffie du Toit
>> Rob Fleck
>> André Vos
>> Krynauw Otto
>>
>> Ag ja, so draf die lewe aan.
>> Annette
>>
>
> Ek weet van iemand wat beslis nie
> weer vir die Springbokke sal speel
> nie.
> Bennie Ossler natuurlik:-)
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:28 UTC 2025
|