Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL - uiteindelik
ADSL - uiteindelik [boodskap #62524] |
Wo., 22 Mei 2002 14:59  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai, wat 'n beproewing was dit nie! Daai Telstra kêrel het 5 ure gespook om
die ou modempie aan die gang te kry. Seg hy vir my my system hoort by Noag
in die ark, nie op 'n respektabele netwerk van Telstra nie. Dit werk nou,
ook maar net-net. Now you see the network, now you dont. GATVOL!
Dis wanneer 'n man sy moed bymekaarskraap en 'n search begin doen na
rekenaar versaffers in WA. Soos Koos sê "die deuntjie het lank gedraal"
maar nou is dit tyd vir aksie. Die order is in vir 'n nuwe masjientjie due
volgende week.
Intussen koppel ek na die nuusgroep en download 300 boodskappe - in 'n
oogwink. Om almal deur te lees is 'n ander storie! so ek se "askies baas" as
ek posstukke gemis het waarop ek veronderstel was om te reageer (as if!)
Hantamkind
|
|
|
|
|
Re: ADSL - uiteindelik [boodskap #62577 is 'n antwoord op boodskap #62572] |
Do., 23 Mei 2002 04:24  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy neem verkeerd aan Jonas.:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:achpjg$60u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vertel 'n bietjie meer - kan ek aanvaar jy is in die RSA?
>
> Kostes, aflaaispoed, diensversswartespryse, modemkostes, ens. - asseblief
> ...
> "Hantamkind" wrote in message
> news:snOG8.164076$o66.490894@news-server.bigpond.net.au...
>> Ai, wat 'n beproewing was dit nie! Daai Telstra kêrel het 5 ure gespook om
>> die ou modempie aan die gang te kry. Seg hy vir my my system hoort by Noag
>> in die ark, nie op 'n respektabele netwerk van Telstra nie. Dit werk nou,
>> ook maar net-net. Now you see the network, now you dont. GATVOL!
>>
>> Dis wanneer 'n man sy moed bymekaarskraap en 'n search begin doen na
>> rekenaar versaffers in WA. Soos Koos sê "die deuntjie het lank gedraal"
>> maar nou is dit tyd vir aksie. Die order is in vir 'n nuwe masjientjie due
>> volgende week.
>>
>> Intussen koppel ek na die nuusgroep en download 300 boodskappe - in 'n
>> oogwink. Om almal deur te lees is 'n ander storie! so ek se "askies baas" as
>> ek posstukke gemis het waarop ek veronderstel was om te reageer (as if!)
>>
>> Hantamkind
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 22:17:12 UTC 2025
|