Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is julle mening?
Wat is julle mening? [boodskap #62490] Di, 21 Mei 2002 22:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
verskriklike hongersnood?

Annette
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62492 is 'n antwoord op boodskap #62490] Di, 21 Mei 2002 23:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis juis die eg christenmense wat ek ken wat die meeste teen die idee skop
Patrick.
Ek weet nie hoe mense kan dink om hulle nie te help nie.
Annette

"L&P" skryf in boodskap news:ant221203d07M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> As dit mense van jou eie etniese minderheid is: JA,
> as dit mense van 'n andere etniese minderheid is: NEE
> Tensy jy 'n eg Christenmens is wat wat ieder wil help.
> In die geval raak jou geld weg, maar jou kop sal gerus
> wees.
> Patrick
>
> In article , Annette
> wrote:
>> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
>> verskriklike hongersnood?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62512 is 'n antwoord op boodskap #62490] Wo, 22 Mei 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As dit mense van jou eie etniese minderheid is: JA,
as dit mense van 'n andere etniese minderheid is: NEE
Tensy jy 'n eg Christenmens is wat wat ieder wil help.
In die geval raak jou geld weg, maar jou kop sal gerus
wees.
Patrick

In article , Annette
wrote:
> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
> verskriklike hongersnood?
>
> Annette
>
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62532 is 'n antwoord op boodskap #62512] Wo, 22 Mei 2002 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"L&P"
>
> As dit mense van jou eie etniese minderheid is: JA,
> as dit mense van 'n andere etniese minderheid is: NEE
> Tensy jy 'n eg Christenmens is wat wat ieder wil help.

Onzin ..ik denk dat eerder niet christenen iedereen willen
helpen
Christen zeggen liever " het is gods wil" en dus is hun kop
gerus.
en hun beurs blijft gevuld...

grt emmy

> In die geval raak jou geld weg, maar jou kop sal gerus
> wees.
> Patrick
>
> In article , Annette
> wrote:
>> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
>> verskriklike hongersnood?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62792 is 'n antwoord op boodskap #62490] So, 26 Mei 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier  is tans af-lyn  Rhenier
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Vat JY gerus vir hulle kos as dit jou so baie pla as Christenmens.

Ek help eerder die mense in my gemeenskap eer ek 'n vreemde
help.

Net my R0.02

"Annette" skryf in boodskap news:acftta$pbgg2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
> verskriklike hongersnood?
>
> Annette
>
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62817 is 'n antwoord op boodskap #62792] Ma, 27 Mei 2002 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En wat presies is 'n Christenmens?
Annette

"Rhenier" skryf in boodskap news:3cf0ebdf.0@news1.mweb.co.za...
> Vat JY gerus vir hulle kos as dit jou so baie pla as Christenmens.
>
> Ek help eerder die mense in my gemeenskap eer ek 'n vreemde
> help.
>
> Net my R0.02
>
> "Annette" wrote in message
> news:acftta$pbgg2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
>> verskriklike hongersnood?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62900 is 'n antwoord op boodskap #62792] Do, 30 Mei 2002 04:59 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rhenier - ons verantwoordelikheid, volgens my beperkte insae, mbt die mense
in die Noorde was om onse President en sy party onder druk te plaas, sodat
hulle druk op die Noordelike leiers kon plaas om hulle landbou-sake in plek
te kry om sodoende 'n hongersnood af te weer.
Zimbabwe moes dien as broodmandjie vir daardie deel van die wêreld.
Steeds gaan Mbeki voort om sy "stille diplomasie" te verdedig. Hy verdedig
dit soos in die geval van sy vigs-beleid asof sy ma se reputasie op die spel
is...

"Rhenier" skryf in boodskap news:3cf0ebdf.0@news1.mweb.co.za...
> Vat JY gerus vir hulle kos as dit jou so baie pla as Christenmens.
>
> Ek help eerder die mense in my gemeenskap eer ek 'n vreemde
> help.
>
> Net my R0.02
>
> "Annette" wrote in message
> news:acftta$pbgg2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
>> verskriklike hongersnood?
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Zimbabwe-virus
Volgende onderwerp: Ooskaapse Stormskade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 05:07:41 MGT 2024