Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is julle mening?
Wat is julle mening? [boodskap #62490] |
Di., 21 Mei 2002 22:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
verskriklike hongersnood?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is julle mening? [boodskap #62900 is 'n antwoord op boodskap #62792] |
Do., 30 Mei 2002 04:59  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rhenier - ons verantwoordelikheid, volgens my beperkte insae, mbt die mense
in die Noorde was om onse President en sy party onder druk te plaas, sodat
hulle druk op die Noordelike leiers kon plaas om hulle landbou-sake in plek
te kry om sodoende 'n hongersnood af te weer.
Zimbabwe moes dien as broodmandjie vir daardie deel van die wêreld.
Steeds gaan Mbeki voort om sy "stille diplomasie" te verdedig. Hy verdedig
dit soos in die geval van sy vigs-beleid asof sy ma se reputasie op die spel
is...
"Rhenier" skryf in boodskap news:3cf0ebdf.0@news1.mweb.co.za...
> Vat JY gerus vir hulle kos as dit jou so baie pla as Christenmens.
>
> Ek help eerder die mense in my gemeenskap eer ek 'n vreemde
> help.
>
> Net my R0.02
>
> "Annette" wrote in message
> news:acftta$pbgg2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet daar vir die arme mense Noord van ons kos voorsien word tydens hiedie
>> verskriklike hongersnood?
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:40:13 UTC 2025
|