Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Springbok-proewe
Springbok-proewe [boodskap #62439] Di, 21 Mei 2002 03:58 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê julle?

Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
Re: Springbok-proewe [boodskap #62440 is 'n antwoord op boodskap #62439] Di, 21 Mei 2002 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie die proewe gesien nie Jonas, so ek weet nie wat daar gebeur het nie.
Maar ek dink hulle begin in die regte rigting beweeg met die proewe, en dat
glo net die spelers wat op vorm en onbeseer is gekies sal word.
Ons sal dit nog moet sien, maar ons hoop so.
Dit was natuurlik die hoofoorsaak van ons rugbyverval - mense wat slegs op
reputasie of bekendheid met die afrigter gekies was.

Dan moet hulle ook ophou om spelers pretensieuse titels soos spelskepper te
gee. Elkeen wat gekies word moet ten minste ballsense hê en die spel kan
lees, en intelligent op die veld kan dink. Ek weet dit sal maar bars gaan
om 15 sulke spelers te kry, maar ek weet hulle is daar.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Jonas" skryf in boodskap news:accgkf$hn9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê julle?
>
> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62459 is 'n antwoord op boodskap #62439] Di, 21 Mei 2002 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En wat is jou mening van die span Jonas?
Wie dink jy gaan die spesialis skopper wees?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:acf7eg$j98$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die span - met komplemente van Supersport en (natuurlik) Straueli .......
>
> Agterspelers: De Wet Barry, Johannes Conradie, Craig Davidson, Marius
> Joubert, Ricardo Loubscher, Breyton Paulse, Andre Pretorius, Brent Russell,
> Andre Snyman, Stefan Terblanche.
>
> Vories: James Dalton, Quinton Davids, Daan Human, Corne Krige, Jannes
> Labuschagne, Ollie le Roux, Victor Matfield, Willie Meyer, Faan Rautenbach,
> Joe van Niekerk, AJ Venter, Bob Skinstad.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:accgkf$hn9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê
> julle?
>>
>> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>>
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62502 is 'n antwoord op boodskap #62439] Wo, 22 Mei 2002 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die span - met komplemente van Supersport en (natuurlik) Straueli .......

Agterspelers: De Wet Barry, Johannes Conradie, Craig Davidson, Marius
Joubert, Ricardo Loubscher, Breyton Paulse, Andre Pretorius, Brent Russell,
Andre Snyman, Stefan Terblanche.

Vories: James Dalton, Quinton Davids, Daan Human, Corne Krige, Jannes
Labuschagne, Ollie le Roux, Victor Matfield, Willie Meyer, Faan Rautenbach,
Joe van Niekerk, AJ Venter, Bob Skinstad.

"Jonas" skryf in boodskap news:accgkf$hn9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê julle?
>
> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62543 is 'n antwoord op boodskap #62439] Wo, 22 Mei 2002 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dis die enigste sport waar 'n dokter en ambulans by die wedstryd teenwoordig
moet wees. Jy het gepraat van medisyne - en - rugby, reg? :))))

"Jonas"
> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê julle?
>
> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62575 is 'n antwoord op boodskap #62543] Do, 23 Mei 2002 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - speel rugby en skenk bloed ...

"Rosie" skryf in boodskap news:acgvrl$8pv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die enigste sport waar 'n dokter en ambulans by die wedstryd teenwoordig
> moet wees. Jy het gepraat van medisyne - en - rugby, reg? :))))
>
>
> "Jonas"
>> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê
> julle?
>>
>> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>>
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62579 is 'n antwoord op boodskap #62575] Do, 23 Mei 2002 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand 3rd degree gekyk Jonas?
Dit bly nie net by bloedskenk nie,
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:achq2d$62q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ja - speel rugby en skenk bloed ...
> "Rosie" wrote in message
> news:acgvrl$8pv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis die enigste sport waar 'n dokter en ambulans by die wedstryd
> teenwoordig
>> moet wees. Jy het gepraat van medisyne - en - rugby, reg? :))))
>>
>>
>> "Jonas"
>>> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat sê
>> julle?
>>>
>>> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>>>
>>
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62614 is 'n antwoord op boodskap #62579] Do, 23 Mei 2002 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het dit op "E" gesien. Skrikwekkend. Elke ouer se nagmerrie.

"Annette" skryf in boodskap news:achr74$ps4qb$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gisteraand 3rd degree gekyk Jonas?
> Dit bly nie net by bloedskenk nie,
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:achq2d$62q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ja - speel rugby en skenk bloed ...
>> "Rosie" wrote in message
>> news:acgvrl$8pv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis die enigste sport waar 'n dokter en ambulans by die wedstryd
>> teenwoordig
>>> moet wees. Jy het gepraat van medisyne - en - rugby, reg? :))))
>>>
>>>
>>> "Jonas"
>>>> Daar was nou genoeg tyd om na al die kenners te luister - maar wat
s�
>>> julle?
>>>>
>>>> Wat is verkeerd met ons rugby, en wat is die regte medisyne?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Springbok-proewe [boodskap #62629 is 'n antwoord op boodskap #62579] Do, 23 Mei 2002 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit was nogal 'n aardigheid. Die beeldmateriaal sowel as die statistieke.

Wat my amper lat lag het, was die dokter wat beweer dat hierdie tipe
beserings nog nooit voorgekom het nie, en nou skielik so op 'n hoop gebeur.

"Annette" > Gisteraand 3rd degree gekyk Jonas?
> Dit bly nie net by bloedskenk nie,
> Annette
>
>
> "Jonas"
>> Ja - speel rugby en skenk bloed ...

>> "Rosie"
>>> Dis die enigste sport waar 'n dokter en ambulans by die wedstryd
>> teenwoordig
>>> moet wees. Jy het gepraat van medisyne - en - rugby, reg? :))))
Re: Springbok-proewe [boodskap #62646 is 'n antwoord op boodskap #62629] Vr, 24 Mei 2002 02:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rosie, dit was nie die dokter wat dit gesê het nie, maar die snaar van SA
Ruby. Ook nie dat dit nog nooit voorgekom het nie, maar dat daar in die
vorige seisoen geen ongevalle was in SA nie, en in die seisoen daarvoor net
enkeles.
Hulle weet glo nie hoekom daar skielik nou so baie ongevalle is nie, en is
besig met 'n ondersoek.
Annette

"Rosie" skryf in boodskap news:acjiu4$pqr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was nogal 'n aardigheid. Die beeldmateriaal sowel as die statistieke.
>
> Wat my amper lat lag het, was die dokter wat beweer dat hierdie tipe
> beserings nog nooit voorgekom het nie, en nou skielik so op 'n hoop gebeur.
>
> "Annette" > Gisteraand 3rd degree gekyk Jonas?
>> Dit bly nie net by bloedskenk nie,
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas"
>>> Ja - speel rugby en skenk bloed ...
>
>>> "Rosie"
>>>> Dis die enigste sport waar 'n dokter en ambulans by die wedstryd
>>> teenwoordig
>>>> moet wees. Jy het gepraat van medisyne - en - rugby, reg? :))))
>
Vorige onderwerp: Net werk en geen speeltyd?
Volgende onderwerp: Wes-Kaap leiers (lyers?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 20:07:25 MGT 2024