Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe rekord?
Nuwe rekord? [boodskap #62433] Ma, 20 Mei 2002 20:29
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ben Harmse, `n wildbewaarder, het moontlik `n nuwe wêreldrekord opgestel toe
hy 250 erdwurms verorber het. Dit het begin as `n uitdaging tydens die
jaarlikse landbou en toerisme uitstalling in die Limpopo-provinsie. Hy was
die enigste deelnemer en het bier (seker genoeg daarvan) gebruik om die
slukproses aan te help. Hy het gesê hy sal dit enige dag weer doen en het
almal uitgedaag om sy rekord te breek. Sy enigste vrees is dat meisies hom
dalk nie gou weer sal wil soen nie.
Vorige onderwerp: Bruma reeksmoordenaars
Volgende onderwerp: vertaling succes! Dank juliie allemaal!!! Volgende vraag: afstand Johannesburg-Kalahari Gemsbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:45:30 MGT 2024