Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amnestie
Amnestie [boodskap #62428] Ma, 20 Mei 2002 19:43
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die departement van Justisie het vandag aangekondig dat hulle glad nie
"blanket amnesty" sal verleen nie. Al wie vrygelaat sal word is die 33
"anti-apartheid" misdadigers wie se name vandag bekend gemaak is.
Woordvoerder Paul Setsetse het verder gesê die 33 is lede van die ANC en
PAC. Volgens hom sal amnestie aan Clive en Janus nooit oorweeg word nie.
Nou wonder ek darem - altyd geweet daar is iets soos `n Tsetsevlieg, maar
nooit dat dit die vlieg in die salf is nie. Of is dit nou dalk een van
daardie lastige klein vliegies in die long-drop.
Vorige onderwerp: internetkoppeling deur die satelliet
Volgende onderwerp: Bruma reeksmoordenaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:46:20 MGT 2024