Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pim Fortuyn
Pim Fortuyn [boodskap #61896] Vr, 10 Mei 2002 19:58 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nie net in SA wat dit so rof gaan nie - wat die mense
ontevrede is nie.

RAOUL HEERTJE

Maar Nederland is toch dat leuke land waar je... nee, dat Nederland
bestaat niet. Wel in je hoofd, maar dat telt niet. We leven helemaal
niet in een gezellig en tolerant land. Zelfs een moord moet worden
opgeluisterd met rellen en vernielingen. Of mensen grijpen de kans
politici en de media de schuld te geven. Het is hier één grote
asociale bende. Een achterlijke cultuur van zogenaamde tolerantie.

Tot zijn dood heeft Pim Fortuyn geprobeerd de puinhoop te beschrijven.
Zijn moord geeft hem postuum gelijk. Maar Paars vernielt niet het
Leidseplein, besodemietert niet de belasting of stapt met een dronken
kop in de auto. Paars houdt niet zijn bek als een jongen op een perron
wordt vermoord. Paars wordt niet steeds onverschilliger voor andermans
leed. Paars bouwt geen gammele hotels of brandgevaarlijke cafés om een
paar centen te besparen. Paars veroorzaakt geen verkeersongelukken
door ramptoerisme bij andere verkeersongelukken. Paars valt geen
vrouwen lastig in de tram.P aars stuurt geen vergiftigde glycerine
naar Haïti. Wij doen dat. Of onze vaders, zussen en zonen.

Dus?

Ik zou het gepast vinden als Pim Fortuyn niet alleen de politici
wakker heeft geschud.

Misschien moet iedereen eens nadenken over wat we hier in godsnaam aan
het doen zijn.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62023 is 'n antwoord op boodskap #61896] Ma, 13 Mei 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:2f9oduc5o88plh7hdd27j7gji099vh8j2i@4ax.com...
>
>
> Dit is nie net in SA wat dit so rof gaan nie - wat die mense
> ontevrede is nie.
>
>
> RAOUL HEERTJE
>
> Maar Nederland is toch dat leuke land waar je... nee, dat Nederland
> bestaat niet. Wel in je hoofd, maar dat telt niet. We leven helemaal
> niet in een gezellig en tolerant land. Zelfs een moord moet worden
> opgeluisterd met rellen en vernielingen. Of mensen grijpen de kans
> politici en de media de schuld te geven. Het is hier één grote
> asociale bende. Een achterlijke cultuur van zogenaamde tolerantie.



Ná wat Wouter (en andere) onlangs hier te vertel gehad het oor Afrikaners se
(on)vermoë om Nederlands te verstaan, verbaas dit my dat jy hierdie stukkie
verstaan. Of maak jy maar net asof?

Of hang jou vermoë om te verstaan af van die inhoud van dit wat jy lees?
Soortgelyk aan die "vermoë" van sekere mense om net dit te hoor wat hulle
wil hoor. Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking vir hierdie
verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".

Swart Simon
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62027 is 'n antwoord op boodskap #62023] Ma, 13 Mei 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" schreef...
> "Dave Du Plessis" wrote...
>>
>> RAOUL HEERTJE
>>
>> Maar Nederland is toch dat leuke land waar je... nee, dat Nederland
>> bestaat niet. Wel in je hoofd, maar dat telt niet. We leven helemaal
>> niet in een gezellig en tolerant land. Zelfs een moord moet worden
>> opgeluisterd met rellen en vernielingen. Of mensen grijpen de kans
>> politici en de media de schuld te geven. Het is hier één grote
>> asociale bende. Een achterlijke cultuur van zogenaamde tolerantie.
>
>
> Ná wat Wouter (en andere) onlangs hier te vertel gehad het oor Afrikaners se
> (on)vermoë om Nederlands te verstaan, verbaas dit my dat jy hierdie stukkie
> verstaan. Of maak jy maar net asof?

Ek het Dawie al teëngekom op tenminste een Nederlandse nuusgroep. Ek dink
nie hy het baie probleme om Nederlands te lees nie. Ek het selfs al poginge
van hom gesien om Nederlands te skryf :)

Raoul Heertje is wat ons noem 'n 'stand-up comedian' (het julle nie 'n beter
woord hiervoor nie?). Mense soos hy mag krities wees oor amper alles. Ek
dink om te kwoot uit 'n voorstelling doen 'n stand-up comedian geen reg nie,
mens moet sy opmerkings plaas in die atmosfeer van die voorstelling.

> Of hang jou vermoë om te verstaan af van die inhoud van dit wat jy lees?
> Soortgelyk aan die "vermoë" van sekere mense om net dit te hoor wat hulle
> wil hoor. Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking vir hierdie
> verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".

Ons noem dit Oos-Indies doof :) Maar miskien is dit inderdaad meer korrek
om dit teënwoordig Indonesies doof te noem!

Groete,
Arthur
Verbaas? [boodskap #62045 is 'n antwoord op boodskap #62027] Ma, 13 Mei 2002 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" aan Dave...
> Ná wat Wouter (en andere) onlangs hier te vertel gehad het oor Afrikaners
> se (on)vermoë om Nederlands te verstaan, verbaas dit my dat jy
> hierdie stukkie verstaan. Of maak jy maar net asof?

Arthur
Ek het Dawie al teëngekom op tenminste een Nederlandse nuusgroep. Ek dink
nie hy het baie probleme om Nederlands te lees nie. Ek het selfs al poginge
van hom gesien om Nederlands te skryf :)

Wouter
Die van ons wat nie so selektief Afrikaans lees soos Swart Simon nie,
weet dit ook, Arthur. Dave het dit al meermale hier vertel en ook al
hier stukkies Nederlands geskryf
Oos-Indies doof [boodskap #62046 is 'n antwoord op boodskap #62027] Ma, 13 Mei 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Swart Simon :
> Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking vir hierdie
> verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".

Arthur
Ons noem dit Oos-Indies doof :) Maar miskien is dit inderdaad
meer korrek om dit teënwoordig Indonesies doof te noem!

Wouter
Ons noem dit horende doof (en siende blind).
Oos-Indies doof bestaan natuurlik ook in ou Afrikaans.
Waar kom dié uitdrukking oorspronklik vandaan?
Re: Oos-Indies doof [boodskap #62053 is 'n antwoord op boodskap #62046] Di, 14 Mei 2002 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit kom van die tyd toe Onse Jan van Riebeeck by die Hollandse Oos Indiese
Kompanjie aangestel is, en beveel is om aan die Kaap 'n groentetuin te gaan
plant.
Sy Maria, 'n baie grend vrou, wou niks weet van so ver reis net om 'n
tuinjong te wees nie, en het hom gesmeek om te bedank en te bly - maar Onse
Jan was horende doof vir die smekinge van sy geliefde.
Dit is toe dat Maria hom beskuldig dat hy 'n liefdevolle man is wat altyd na
haar luister, maar as dit kom by sake van die VOC, dan is hy Oos-Indies
doof.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce033b8.0@news1.mweb.co.za...
>> Swart Simon :
>> Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking vir hierdie
>> verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".
>
> Arthur
> Ons noem dit Oos-Indies doof :) Maar miskien is dit inderdaad
> meer korrek om dit teënwoordig Indonesies doof te noem!
>
> Wouter
> Ons noem dit horende doof (en siende blind).
> Oos-Indies doof bestaan natuurlik ook in ou Afrikaans.
> Waar kom dié uitdrukking oorspronklik vandaan?
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62080 is 'n antwoord op boodskap #62027] Di, 14 Mei 2002 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:abp0v1$11m5$1@news.kabelfoon.nl...
> "Swart Simon" schreef...
>> "Dave Du Plessis" wrote...
>> Of hang jou vermoë om te verstaan af van die inhoud van dit wat jy lees?
>> Soortgelyk aan die "vermoë" van sekere mense om net dit te hoor wat hulle
>> wil hoor. Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking vir hierdie
>> verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".
>
> Ons noem dit Oos-Indies doof :) Maar miskien is dit inderdaad meer korrek
> om dit teënwoordig Indonesies doof te noem!

Nee, ons noem dit 'Oost-Indisch' doof. Ek dink, as jy 'n uitdrukking uit
Nederlands citeer, sou jy ook die Nederlandse spelling moet handhaaf. Dis
reg dat dit in Afrikaans waarskynlyk as 'Oos-Indies' geskryf sou word, maar
ons het ander spellingreëls, soos jy weet.

Jasper.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62081 is 'n antwoord op boodskap #62080] Di, 14 Mei 2002 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jasper Kok" schreef...
> "Arthur" schreef...
>> "Swart Simon" schreef...
>>> "Dave Du Plessis" wrote...
>>> Of hang jou vermoë om te verstaan af van die inhoud van dit wat jy
>>> lees? Soortgelyk aan die "vermoë" van sekere mense om net dit te
>>> hoor wat hulle wil hoor. Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking
>>> vir hierdie verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".
>>
>> Ons noem dit Oos-Indies doof :) Maar miskien is dit inderdaad meer korrek
>> om dit teënwoordig Indonesies doof te noem!
>
> Nee, ons noem dit 'Oost-Indisch' doof. Ek dink, as jy 'n uitdrukking uit
> Nederlands citeer, sou jy ook die Nederlandse spelling moet handhaaf. Dis
> reg dat dit in Afrikaans waarskynlyk as 'Oos-Indies' geskryf sou word, maar
> ons het ander spellingreëls, soos jy weet.

Mooi.
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62083 is 'n antwoord op boodskap #62080] Di, 14 Mei 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jasper Kok wrote:

> Nee, ons noem dit 'Oost-Indisch' doof. Ek dink, as jy 'n uitdrukking uit
> Nederlands citeer, sou jy ook die Nederlandse spelling moet handhaaf. Dis
> reg dat dit in Afrikaans waarskynlyk as 'Oos-Indies' geskryf sou word, maar
> ons het ander spellingreëls, soos jy weet.

En na al hierdie gepraar, weet ek nou nog
nie wat "Oost-Indisch" doof beteken nie.
Kan iemand my dit verduidelik?

Gloudina
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62084 is 'n antwoord op boodskap #62083] Di, 14 Mei 2002 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
>
> En na al hierdie gepraar, weet ek nou nog
> nie wat "Oost-Indisch" doof beteken nie.
> Kan iemand my dit verduidelik?
>

Iemand is Oos-Indies doof wanneer hy/sy doen asof hy/sy niks gehoor het nie.

As ek hierdie uitdrukking hoor sien ek 'n ou koloniaal wat 'n Indiër enig
iets in Nederlands gevra het en wat geen reaksie gekryg het nie. Die
koloniaal weet seker die Indiër het hom verstaan, maar wil hom net nie
begryp nie, dis mos 'n Indiër, nê?

Teënwoordig sou ons eerder dink die Indiër het hom glad nie verstaan nie :-)

Groete,
Arthur
Re: Verbaas? [boodskap #62086 is 'n antwoord op boodskap #62045] Di, 14 Mei 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 23:42:45 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> "Swart Simon" aan Dave...
>> Ná wat Wouter (en andere) onlangs hier te vertel gehad het oor Afrikaners
>> se (on)vermoë om Nederlands te verstaan, verbaas dit my dat jy
>> hierdie stukkie verstaan. Of maak jy maar net asof?
>
> Arthur
> Ek het Dawie al teëngekom op tenminste een Nederlandse nuusgroep. Ek dink
> nie hy het baie probleme om Nederlands te lees nie. Ek het selfs al poginge
> van hom gesien om Nederlands te skryf :)
>
> Wouter
> Die van ons wat nie so selektief Afrikaans lees soos Swart Simon nie,
> weet dit ook, Arthur. Dave het dit al meermale hier vertel en ook al
> hier stukkies Nederlands geskryf
>

Ongeloooflik!!! My vriendekring is toe groter as wat
Swart Simon (en selfs ek!) ooit sou kon raai:-)))
Dankie Arthur en Wouter:-o

DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62091 is 'n antwoord op boodskap #62084] Di, 14 Mei 2002 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 20:17:48 +0200, "Arthur" wrote:

> As ek hierdie uitdrukking hoor sien ek 'n ou koloniaal wat 'n Indiër enig
> iets in Nederlands gevra het en wat geen reaksie gekryg het nie. Die
> koloniaal weet seker die Indiër het hom verstaan, maar wil hom net nie
> begryp nie, dis mos 'n Indiër, né?
>
> Teënwoordig sou ons eerder dink die Indiër het hom glad nie verstaan nie :-)
>
> Groete,
> Arthur
>

Kom ek vertel jou van die man wat op 'n
straathoek in Johannesburg gestaan het,
en wat hy op daardie selfde hoek gesien
het Arthur.

Ek het dit nog nooit skriftelik vetel nie
maar kom ons hoor hoe klink dit. En as
my stem ietwat onbekend klink moet
julle maar verstaan dat ek van vanmôre
toe ek opgestaan het, 'n rasper in my keel het.
Dit sal môre weer reg wees, ek weet. As jy
nie verstaan wat ek bedoel nie Arthur, die winter
het begin hier.

'n Jong knaap (jong seun) sit op 'n sypaadjie
en koerante verkoop. Hy word genader deur
'n vreemdeling wat hom aanspreek deur
te stotter: "Kkk k kk kan jy my sê w w www
waar is Kerkstraat?"
Die kind kyk net na die vreemdeling sonder
om 'n woord te sê.
Én die aankomeling begin weer: E e ek sê:
W W W Weet j j jjj jy wwwaar is Kerkstaart?"
Sonder om 'n oomblik weg te kyk staar die kind
reg in die oë van die vreemdeling steeds sonder
om 'n woord te sê.

Nou kyk, dis nou net hier wat die ou hom bloedig
vererg en op een been begin spring en met sy vuis
teen sy eie regterbeen waarop hy spring begin hammer.
En hy skree... "K K KKK KK KKK kKKan jj j jjjj jjjjy nie
h h h h hhhooor as ek mê mê mmmêêêt jou praat nie!"

Steeds staar die kind net na hom.

Toe die hakkelaar moedeloos omdraai en wegstap
om hulp op 'n ander plek te gaan soek, stap die
toeskouer van wie ek jou vertel het, na die kind
en vra hom: "Kind, ek sien jou gereeld hier koerante
verkoop en ek aanvaar dus dat jy die omgewing ken.
Waarom het jy nie die man die rigting beduie nie?"

Die seun se antwoord was slegs:" D D DDD Dink
J J JJJ Jy ek wiil 'n K K K K KKKlap hê?"

Die grap is oorspronklik deur 'n hakkelaar
aan my vertel en dìt is onverbeterlik:-)))

DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62096 is 'n antwoord op boodskap #62023] Di, 14 Mei 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 19:44:15 +0200, "Swart Simon"
wrote:

>
> Ná wat Wouter (en andere) onlangs hier te vertel gehad het oor Afrikaners se
> (on)vermoë om Nederlands te verstaan, verbaas dit my dat jy hierdie stukkie
> verstaan. Of maak jy maar net asof?
>
> Of hang jou vermoë om te verstaan af van die inhoud van dit wat jy lees?
> Soortgelyk aan die "vermoë" van sekere mense om net dit te hoor wat hulle
> wil hoor. Die Hollanders het nogal 'n oulike uitdrukking vir hierdie
> verskynsel. Hulle noem dit "Indonesisch-doof".
>
> Swart Simon
>

lijkt me lastig als je die eigenschap nodig hebt om mensen te beledigd
of neer te kijk.
Tuurlijk joh vergal je eigen plezier maar in het leven met haten,
zal je zelfbeeld wel skade krijg.

Dave
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62280 is 'n antwoord op boodskap #62027] Sa, 18 Mei 2002 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 20:29:58 +0200, "Arthur" wrote:

>
> Raoul Heertje is wat ons noem 'n 'stand-up comedian' (het julle nie 'n beter
> woord hiervoor nie?). Mense soos hy mag krities wees oor amper alles. Ek
> dink om te kwoot uit 'n voorstelling doen 'n stand-up comedian geen reg nie,
> mens moet sy opmerkings plaas in die atmosfeer van die voorstelling.
>

>
> Groete,
> Arthur
>

Vreemd dat dié brief wat 05 Mei geskryf is
nou eers verskyn. By julle ook?

> Raoul Heertje is wat ons noem 'n 'stand-up comedian' (het julle nie 'n beter
> woord hiervoor nie?). Mense soos hy mag krities wees oor amper alles.

Arthur, elkeen van ons wat lank genoeg
op die nuusgroep is het beslis ten minste
'n ander naam daarvoor:-)

DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62304 is 'n antwoord op boodskap #62280] Sa, 18 Mei 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> On 13 May 2002 "Arthur" wrote:
>
> Vreemd dat dié brief wat 05 Mei geskryf is
> nou eers verskyn. By julle ook?

Mmm, 13 mei, 5 mei, wat het jy gisteraand gedrink? :)

Ek het oorigens gemerk dat ek nie al die poste raak sien nie. Onlangs het ek
'n reaksie van Katryn op 'n pos van -ek meen- 'Jan' gesien, maar die pos van
'Jan' het ek nooit ontvang nie.

>> Raoul Heertje is wat ons noem 'n 'stand-up comedian' (het julle nie 'n beter
>> woord hiervoor nie?). Mense soos hy mag krities wees oor amper alles.
>
> Arthur, elkeen van ons wat lank genoeg
> op die nuusgroep is het beslis ten minste
> 'n ander naam daarvoor:-)

Na meer as 5 jaar beskou ek myself as 'n ougediende op hierdie nuusgroep,
maar ek kan nie versin wat die ander naam vir 'stand-up comedian' moet wees
nie!

Of verwys jy na 'n persoon wat hier pos? Dan is daar nie net sprake van een
naam nie. Ons kan 'n aandvullend programma bring met ons komies geselskap :)

Groete,
Arthur
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62313 is 'n antwoord op boodskap #62304] Sa, 18 Mei 2002 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 May 2002 20:37:35 +0200, "Arthur" wrote:

>
> Mmm, 13 mei, 5 mei, wat het jy gisteraand gedrink? :)
>
> Groete,
> Arthur
>

Jy sal meer daarvan hou om te weet waarmee
is ek die heeldag (van vandag) mee besig:-0
Ek en 'n vriend is besig om musiek uit te ruil
en hy sukkel ernstig om Afrikaans te verstaan.
(En ek het ondermeer 'Hak Hom Blokkies' gestuur
waarvan hy gedeeltelik verstaan - die Engelse deel.

Op dié oomblik is ek besig om 'Kinders van die Wind'
met die liriek en (hier kom dit) my vertaling van die
liriek sodat hy en sy vrou dit kan verstaan en bietjie
Afrikaans leer.

Vir my stuur hy nou:
Voor jou dave staat er bij de MP3 map ook een aantal Nederlandstalige
nummers.
Ik zal dadelijk "Frank Boeyen groep" erbij zetten.
Mijn meest favoriete nederlandstalige groep. Muzikaal mooi en vooral
kwa tekst fantastisch.
Luister maar eens naar : Hier komt de storm. Prachtig!

Ken jy dit Arthur - en weet jy van Blokkies Joubert en sy
herinneringe?

DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62320 is 'n antwoord op boodskap #62313] Sa, 18 Mei 2002 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Op dié oomblik is ek besig om 'Kinders van die Wind'
> met die liriek en (hier kom dit) my vertaling van die
> liriek sodat hy en sy vrou dit kan verstaan en bietjie
> Afrikaans leer.

'Kinders van die Wind' van Laurika Rauch is een van my favoriete. Ek vind
dit baie goed verstaanbaar. Vrouwens is oor die algemeen beter verstaanbaar.
Jammer ek kan dit nou nie beluister nie, die mp3 staan bowe op my andere
rekenaar, wat ek al ontmantel het vir my vakansie ... soos jy weet is in
oktober by ons ingebreek en is my LCD-skerm en baie andere sake gesteel ...
nou gaan my LCD-skerme by die bure 'logeer' terwyl ons met vakansie is :)

> Vir my stuur hy nou:
> Voor jou dave staat er bij de MP3 map ook een aantal
> Nederlandstalige nummers.
> Ik zal dadelijk "Frank Boeyen groep" erbij zetten.
> Mijn meest favoriete nederlandstalige groep. Muzikaal mooi en vooral
> kwa tekst fantastisch.
> Luister maar eens naar : Hier komt de storm. Prachtig!
>
> Ken jy dit Arthur - en weet jy van Blokkies Joubert en sy
> herinneringe?

Ek is nogal swak in die onthou van titels, maar ek het 'Hier komt de storm'
netnou neergelaai en dis seker 'n aardige liedjie.

Blokkies Joubert en sy herinneringe ken ek nie (en het ek gougou nie kan
vind nie).

Groete,
Arthur
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62321 is 'n antwoord op boodskap #62313] Sa, 18 Mei 2002 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit laat my skielik onthou David Kramer is juis in die Civic besig met `n
konsert saam met `n paar "anderste" musikante. Die een ou speel `n
ramkietjie, die ander `n blikviool ens.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:54ddeu0rf2npbfv8061s6p8op9k1j7qrjm@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 20:37:35 +0200, "Arthur"
> wrote:
>
>
>>
>> Mmm, 13 mei, 5 mei, wat het jy gisteraand gedrink? :)
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
> Jy sal meer daarvan hou om te weet waarmee
> is ek die heeldag (van vandag) mee besig:-0
> Ek en 'n vriend is besig om musiek uit te ruil
> en hy sukkel ernstig om Afrikaans te verstaan.
> (En ek het ondermeer 'Hak Hom Blokkies' gestuur
> waarvan hy gedeeltelik verstaan - die Engelse deel.
>
> Op dié oomblik is ek besig om 'Kinders van die Wind'
> met die liriek en (hier kom dit) my vertaling van die
> liriek sodat hy en sy vrou dit kan verstaan en bietjie
> Afrikaans leer.
>
> Vir my stuur hy nou:
> Voor jou dave staat er bij de MP3 map ook een aantal Nederlandstalige
> nummers.
> Ik zal dadelijk "Frank Boeyen groep" erbij zetten.
> Mijn meest favoriete nederlandstalige groep. Muzikaal mooi en vooral
> kwa tekst fantastisch.
> Luister maar eens naar : Hier komt de storm. Prachtig!
>
> Ken jy dit Arthur - en weet jy van Blokkies Joubert en sy
> herinneringe?
>
> DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62325 is 'n antwoord op boodskap #62321] Sa, 18 Mei 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit Karoo Kitaar Blues is, dan is dit David wat daardie blikkitaar speel.
Wonderlike vertoning.
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3ce74647_1@batman.vip-za.com...
> Dit laat my skielik onthou David Kramer is juis in die Civic besig met `n
> konsert saam met `n paar "anderste" musikante. Die een ou speel `n
> ramkietjie, die ander `n blikviool ens.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:54ddeu0rf2npbfv8061s6p8op9k1j7qrjm@4ax.com...
>> On Sat, 18 May 2002 20:37:35 +0200, "Arthur"
>> wrote:
>>
>>
>>>
>>> Mmm, 13 mei, 5 mei, wat het jy gisteraand gedrink? :)
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>
>> Jy sal meer daarvan hou om te weet waarmee
>> is ek die heeldag (van vandag) mee besig:-0
>> Ek en 'n vriend is besig om musiek uit te ruil
>> en hy sukkel ernstig om Afrikaans te verstaan.
>> (En ek het ondermeer 'Hak Hom Blokkies' gestuur
>> waarvan hy gedeeltelik verstaan - die Engelse deel.
>>
>> Op dié oomblik is ek besig om 'Kinders van die Wind'
>> met die liriek en (hier kom dit) my vertaling van die
>> liriek sodat hy en sy vrou dit kan verstaan en bietjie
>> Afrikaans leer.
>>
>> Vir my stuur hy nou:
>> Voor jou dave staat er bij de MP3 map ook een aantal Nederlandstalige
>> nummers.
>> Ik zal dadelijk "Frank Boeyen groep" erbij zetten.
>> Mijn meest favoriete nederlandstalige groep. Muzikaal mooi en vooral
>> kwa tekst fantastisch.
>> Luister maar eens naar : Hier komt de storm. Prachtig!
>>
>> Ken jy dit Arthur - en weet jy van Blokkies Joubert en sy
>> herinneringe?
>>
>> DD
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62326 is 'n antwoord op boodskap #62325] Sa, 18 Mei 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis net soos jy daar sê.

"Annette" skryf in boodskap news:ac6i38$naju1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> As dit Karoo Kitaar Blues is, dan is dit David wat daardie blikkitaar speel.
> Wonderlike vertoning.
> Annette
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3ce74647_1@batman.vip-za.com...
>> Dit laat my skielik onthou David Kramer is juis in die Civic besig met `n
>> konsert saam met `n paar "anderste" musikante. Die een ou speel `n
>> ramkietjie, die ander `n blikviool ens.
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:54ddeu0rf2npbfv8061s6p8op9k1j7qrjm@4ax.com...
>>> On Sat, 18 May 2002 20:37:35 +0200, "Arthur"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>>
>>>> Mmm, 13 mei, 5 mei, wat het jy gisteraand gedrink? :)
>>>>
>>>> Groete,
>>>> Arthur
>>>>
>>>
>>> Jy sal meer daarvan hou om te weet waarmee
>>> is ek die heeldag (van vandag) mee besig:-0
>>> Ek en 'n vriend is besig om musiek uit te ruil
>>> en hy sukkel ernstig om Afrikaans te verstaan.
>>> (En ek het ondermeer 'Hak Hom Blokkies' gestuur
>>> waarvan hy gedeeltelik verstaan - die Engelse deel.
>>>
>>> Op dié oomblik is ek besig om 'Kinders van die Wind'
>>> met die liriek en (hier kom dit) my vertaling van die
>>> liriek sodat hy en sy vrou dit kan verstaan en bietjie
>>> Afrikaans leer.
>>>
>>> Vir my stuur hy nou:
>>> Voor jou dave staat er bij de MP3 map ook een aantal Nederlandstalige
>>> nummers.
>>> Ik zal dadelijk "Frank Boeyen groep" erbij zetten.
>>> Mijn meest favoriete nederlandstalige groep. Muzikaal mooi en vooral
>>> kwa tekst fantastisch.
>>> Luister maar eens naar : Hier komt de storm. Prachtig!
>>>
>>> Ken jy dit Arthur - en weet jy van Blokkies Joubert en sy
>>> herinneringe?
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62330 is 'n antwoord op boodskap #62320] Sa, 18 Mei 2002 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 May 2002 23:21:05 +0200, "Arthur" wrote:

> Blokkies Joubert en sy herinneringe ken ek nie (en het ek gougou nie kan
> vind nie).
>
> Groete,
> Arthur
>

Eintlik het ek verkeerd gepraat Arthur. Ek het twee dae gelede
gesê dat my stem soos 'n rasper is deur 'n winteraanval. Dis ook
hoekom jy nie mooi verstaan het nie. Die lied se naam is
'Hak Hom Blokkies' en dit vertel van die oud rugbyspeler
Blokkies Joubert. Miskien is dit nou meer bekend.

DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62365 is 'n antwoord op boodskap #62080] So, 19 Mei 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 18:55:34 +0200, "Jasper Kok"
wrote:

> "Arthur" schreef in bericht
> news:abp0v1$11m5$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Swart Simon" schreef...
>>> "Dave Du Plessis" wrote...
>>> Of hang jou vermoë om te verstaan af van die inhoud van dit wat jy lees?
>>> Soortgelyk aan die "vermoë" van sekere mense om net dit te hoor wat
> hulle wil hoor.

My tipiese eerlikheid word weer uitgebuit:
Ek is bevrees dit is presies hoe dit is.

DD
Re: Pim Fortuyn [boodskap #62367 is 'n antwoord op boodskap #62083] So, 19 Mei 2002 10:17 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 17:48:18 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> En na al hierdie gepraar, weet ek nou nog
> nie wat "Oost-Indisch" doof beteken nie.
> Kan iemand my dit verduidelik?
>
> Gloudina
>

Ek het reeds vir Arthur ook gesê dat daar nou op
my rekenaar briewe verskyn wat lankal op my skerm
was. Toe sê hy ek's gesuip (of soe iets:-)
Nou dink ek dat my rekenaar briewe plaas dae
voor dit geskryf is.
Vorige onderwerp: Raad gevra.
Volgende onderwerp: Ek is weer hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:25:20 MGT 2024