Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fafè ( sp?) Onwettig?
Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62208] Vr, 17 Mei 2002 08:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
Wanneer het dit onwettig geword?

Annette
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62211 is 'n antwoord op boodskap #62208] Vr, 17 Mei 2002 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom klink Polokwane so bekend? Is dit nie die nuwe naam vir Pietersburg
nie?

Hantamkind.

"Annette" skryf in boodskap news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
> Wanneer het dit onwettig geword?
>
> Annette
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62214 is 'n antwoord op boodskap #62208] Vr, 17 Mei 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - volgens my kennis was fafie nog nooit wettig gewees nie - maar,
doen voort...; - )

"Annette" skryf in boodskap news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
> Wanneer het dit onwettig geword?
>
> Annette
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62217 is 'n antwoord op boodskap #62214] Vr, 17 Mei 2002 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jonas:))) Ek het nog nie voorheen gehoor dat die onskuldige mense in
hegtenis geneem is voor vandag nie;))
Iemand in die polisie het seker verontreg gevoel:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ac32ps$pqj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - volgens my kennis was fafie nog nooit wettig gewees nie - maar,
> doen voort...; - )
> "Annette" wrote in message
> news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62218 is 'n antwoord op boodskap #62211] Vr, 17 Mei 2002 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hantam, jy kan miskien reg wees - maar ek sal moet raai as ek dit moet
bevestig:))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:_I7F8.12373$b5.43122@newsfeeds.bigpond.com...
> Hoekom klink Polokwane so bekend? Is dit nie die nuwe naam vir Pietersburg
> nie?
>
> Hantamkind.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62221 is 'n antwoord op boodskap #62208] Vr, 17 Mei 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 May 2002 10:04:42 +0200, "Annette" wrote:

> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
> geneem omdat hulle 'n Fafè sindikaat bedryf.
> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
> Wanneer het dit onwettig geword?
>
> Annette
>
>
Ek dog dan dat Fafé onwettig is sedert toeka se jare

Is ekkie reg nie?

DD
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62225 is 'n antwoord op boodskap #62221] Vr, 17 Mei 2002 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien, maar hulle was nooit in hegtenis geneem nie :)))
Annette

message news:v2haeuo9k0g8ii6h73tmdgn7onb4fg05e3@4ax.com...
> On Fri, 17 May 2002 10:04:42 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>
>> Annette
>>
>>
> Ek dog dan dat Fafé onwettig is sedert toeka se jare
>
> Is ekkie reg nie?
>
> DD
Pollockwane [boodskap #62234 is 'n antwoord op boodskap #62211] Vr, 17 Mei 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hantamkind
Hoekom klink Polokwane so bekend?
Is dit nie die nuwe naam vir Pietersburg nie?

Wouter
Ja, dis heeltemaal reg.
Graeme, Peter en Shaun Pollock is uiteindelik vernoem :-)
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62237 is 'n antwoord op boodskap #62218] Vr, 17 Mei 2002 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 May 2002 19:07:29 +0200, "Annette" wrote:

> Hantam, jy kan miskien reg wees - maar ek sal moet raai as ek dit moet
> bevestig:))
> Annette
>

Ja, ek bevestig dit.
(Hulle beoog om Ventersdorp se naam
te verander na Eugene-Terblanche Wyk)

D
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62238 is 'n antwoord op boodskap #62237] Vr, 17 Mei 2002 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wanneer gaan ET se dapper perd vereer word?:)
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:tpnaeug7f5l860b94iv8t37rgubk9l3j2m@4ax.com...
> On Fri, 17 May 2002 19:07:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hantam, jy kan miskien reg wees - maar ek sal moet raai as ek dit moet
>> bevestig:))
>> Annette
>>
>
> Ja, ek bevestig dit.
> (Hulle beoog om Ventersdorp se naam
> te verander na Eugene-Terblanche Wyk)
>
> D
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62241 is 'n antwoord op boodskap #62238] Vr, 17 Mei 2002 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 May 2002 22:11:04 +0200, "Annette" wrote:

> Wanneer gaan ET se dapper perd vereer word?:)
> Annette
>
As ek reg onthou het Gloudina dieselfde ros
al meer as een keer hier lof toegeswaai:-)))

DD
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62250 is 'n antwoord op boodskap #62241] Sa, 18 Mei 2002 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem jy nie saam dat dit 'n dapper perd is nie?:))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:cdqaeu8qv4avq6tu26mrpvi5cfa3m9522o@4ax.com...
> On Fri, 17 May 2002 22:11:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wanneer gaan ET se dapper perd vereer word?:)
>> Annette
>>
> As ek reg onthou het Gloudina dieselfde ros
> al meer as een keer hier lof toegeswaai:-)))
>
> DD
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62252 is 'n antwoord op boodskap #62217] Sa, 18 Mei 2002 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Polisiemanne uit die jare veertig sal jou kan vertel van die Sjinese wat
fafie plaaslik begin het - en hoe die polisie toe reeds op fafiespelers jag
gemaak het.

Om die waarheid te sê, ek dink fafie is ouer as dit wat ek hier voorgee -
maar dat dit van meetaf onwettig is, is bepaald so.

"Annette" skryf in boodskap news:ac3f22$mknjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Jonas:))) Ek het nog nie voorheen gehoor dat die onskuldige mense in
> hegtenis geneem is voor vandag nie;))
> Iemand in die polisie het seker verontreg gevoel:))
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ac32ps$pqj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette - volgens my kennis was fafie nog nooit wettig gewees nie - maar,
>> doen voort...; - )
>> "Annette" wrote in message
>> news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62256 is 'n antwoord op boodskap #62252] Sa, 18 Mei 2002 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ontken nie dat dit iets is wat van Sjina aargewaai het nie, en ook nie
dat dit al lankal bedryf word of onwettig is nie.
Al wat snaaks is, is dat ek vir die eerste keer hoor dat daar wel 'n klomp
in hegtenis geneem is.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ac4ngn$3bl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Polisiemanne uit die jare veertig sal jou kan vertel van die Sjinese wat
> fafie plaaslik begin het - en hoe die polisie toe reeds op fafiespelers jag
> gemaak het.
>
> Om die waarheid te sê, ek dink fafie is ouer as dit wat ek hier voorgee -
> maar dat dit van meetaf onwettig is, is bepaald so.
> "Annette" wrote in message
> news:ac3f22$mknjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Jonas:))) Ek het nog nie voorheen gehoor dat die onskuldige mense in
>> hegtenis geneem is voor vandag nie;))
>> Iemand in die polisie het seker verontreg gevoel:))
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ac32ps$pqj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - volgens my kennis was fafie nog nooit wettig gewees nie - maar,
>>> doen voort...; - )
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>>>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>>>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>>>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62316 is 'n antwoord op boodskap #62211] Sa, 18 Mei 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Polokwane = Pietersburg (in die provinsie nou genoem
"Limpopo" - voorheen beter bekend as Noord-Tranvaal)

Pierre

==============

"Hantamkind" skryf in boodskap news:_I7F8.12373$b5.43122@newsfeeds.bigpond.com...
> Hoekom klink Polokwane so bekend? Is dit nie die nuwe naam vir Pietersburg
> nie?
>
> Hantamkind.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fafè ( sp?) Onwettig? [boodskap #62319 is 'n antwoord op boodskap #62316] Sa, 18 Mei 2002 21:15 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my ons gaan nog `n lekker "fight" in daardie deel van die land sien.
Daar is `n hele paar ouens wat ongelukkig is oor die voorgestelde
naamsveranderinge. Hoor ander dag die PAC is moeilik omdat ook Tzaneen se
naam verander moet word as sou dit `n apartheidskonnotasie hê. Dat selfs
die PAC vir die regering moet wys dat die apartheidskar nou al sat gery
is...

"Pierre" skryf in boodskap news:3ce6c1e4$0$18844@hades.is.co.za...
> Polokwane = Pietersburg (in die provinsie nou genoem
> "Limpopo" - voorheen beter bekend as Noord-Tranvaal)
>
> Pierre
>
> ==============
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:_I7F8.12373$b5.43122@newsfeeds.bigpond.com...
>> Hoekom klink Polokwane so bekend? Is dit nie die nuwe naam vir Pietersburg
>> nie?
>>
>> Hantamkind.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ac2dsi$m1lb2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanoggend is daar glo mense in Polokwane ( iewers in Transvaal) in hegtenis
>>> geneem omdat hulle 'n Fafé sindikaat bedryf.
>>> Dis dan die tradisionele en etniese manier van dobbel hier!
>>> Wanneer het dit onwettig geword?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Jy weet mos, Arthur!
Volgende onderwerp: DD - Laat ons Jodel!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:20:44 MGT 2024