| Raad gevra. [boodskap #62292] |
Sa., 18 Mei 2002 18:00  |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek het e-pos ontvang van `n vriend wat meld dat hy by `n vorige geleentheid
dalk `n virus na my kant toe laat kom het. `n Ander kennis sê dit is `n
mite en die betrokke "file" gaan Windows se werkverrigting belemmer indien
mens dit sou delete. Volgens hom is dit nie `n virus nie. Wie kan help?
Die file se naam is jdbgmgr.exe in die Windows/System. Kan ek dit delete of
nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62303 is 'n antwoord op boodskap #62292] |
Sa., 18 Mei 2002 18:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Johan, ek praat onder korreksie, maar sal dit more kan bevestig - dit is 'n
hoax.
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3ce714d1_3@batman.vip-za.com...
> Ek het e-pos ontvang van `n vriend wat meld dat hy by `n vorige geleentheid
> dalk `n virus na my kant toe laat kom het. `n Ander kennis sê dit is `n
> mite en die betrokke "file" gaan Windows se werkverrigting belemmer indien
> mens dit sou delete. Volgens hom is dit nie `n virus nie. Wie kan help?
> Die file se naam is jdbgmgr.exe in die Windows/System. Kan ek dit delete of
> nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62323 is 'n antwoord op boodskap #62315] |
Sa., 18 Mei 2002 21:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, julle modernes - wat nooit die plesier gehad het om met geskroeide
hare van 'n kersvlam bed toe en skool toe te gaan nie;)))))
Annette
@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 22:39:56 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> Dankie vir almal se reaksie daarsonder sou ek redelik droog gemaak het.
>> Julle moet weet ek het op die vlakte sonder `n rekenaar of selfs EVKOM-krag
>> groot geword. Ek kan nog nie eers die ding lekker laat werk nie, dan kom
>> sulke wrede boodskappe hier aan. Julle kan maar weet dat ek nog baie gaan
>> hulp vra agv my onnoselheid.
>>
>
> Dit is omtren my biografie ook. Op 'n beesplaas grootgeword
> en ons was wel gerekaniseerd maar dit was oorspronklik
> lampolie en later kragparrafien stelle.
> Heelwat jare later het ons gemoderniseer en sodoende
> die rekenaars opgegradeer na gas maar dit was natuurlik
> steeds nie vergeleke met nou nie.
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62324 is 'n antwoord op boodskap #62318] |
Sa., 18 Mei 2002 21:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toe Ma se neef elektrisiteit kry, het hy besluit dis te veel lig vir 'n
vertrek, en nog steeds saans met die lampie gesit:)))
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3ce7414a_2@batman.vip-za.com...
> Dit is amper `n "kultuurskok" vir my gewees. Ons het tot 1997 met kerse,
> paraffienlampe en warm water vanaf die koolstoof gelewe. Toe kom die groen
> Lister-kragopwekker in 1998 wat jy in die oggend moet gaan slinger as jy by
> `n sterker lig as die van `n gaslamp wil leer. Van Internet was daar nie
> eers sprake nie, want ons het nog deellyne in die distrik gehad waar jy eers
> moes vra "besig?" dan slinger jy die foon en die sentrale antwoord met
> "nommer asseblief".
> Nou sit ek in die stad as student. Ek is seker ons koshuis gebruik in `n
> week meer krag as wat ek al my lewe lank gebruik het. Die beste van alles
> is dat mens soms terugverlang na al hierdie dinge. My ouers het in 2001 die
> eerste keer in hulle lewe, elektrisiteit in hulle huis gekry. Dink net die
> aanpassing wat dit vir hulle moet wees.
> "Davie Davis" wrote in message
> news:kffdeu4pp9en6dmc6juk4gcoujd5f2bbme@4ax.com...
>> On Sat, 18 May 2002 22:39:56 +0200, "johanls"
>> wrote:
>>
>>> Dankie vir almal se reaksie daarsonder sou ek redelik droog gemaak het.
>>> Julle moet weet ek het op die vlakte sonder `n rekenaar of selfs
> EVKOM-krag
>>> groot geword. Ek kan nog nie eers die ding lekker laat werk nie, dan kom
>>> sulke wrede boodskappe hier aan. Julle kan maar weet dat ek nog baie
> gaan
>>> hulp vra agv my onnoselheid.
>>>
>>
>> Dit is omtren my biografie ook. Op 'n beesplaas grootgeword
>> en ons was wel gerekaniseerd maar dit was oorspronklik
>> lampolie en later kragparrafien stelle.
>> Heelwat jare later het ons gemoderniseer en sodoende
>> die rekenaars opgegradeer na gas maar dit was natuurlik
>> steeds nie vergeleke met nou nie.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62338 is 'n antwoord op boodskap #62327] |
So., 19 Mei 2002 05:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dis die blondes se probleem, ek bietjie swart roet op die wenkbrou
verrig wondere. Dis die krulletjies wimpers wat soms mense laat lag het.
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3ce74aed_1@batman.vip-za.com...
> Veral as jou wenkbroue sulke ronde punte geskroei is en almal jou vra wat
> makeer jou oë vandag.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac6i2i$naju1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog, julle modernes - wat nooit die plesier gehad het om met geskroeide
>> hare van 'n kersvlam bed toe en skool toe te gaan nie;)))))
>> Annette
>>
>>
>> @4ax.com...
>>> On Sat, 18 May 2002 22:39:56 +0200, "johanls"
>>> wrote:
>>>
>>>> Dankie vir almal se reaksie daarsonder sou ek redelik droog gemaak het.
>>>> Julle moet weet ek het op die vlakte sonder `n rekenaar of selfs
>> EVKOM-krag
>>>> groot geword. Ek kan nog nie eers die ding lekker laat werk nie, dan
> kom
>>>> sulke wrede boodskappe hier aan. Julle kan maar weet dat ek nog baie
>> gaan
>>>> hulp vra agv my onnoselheid.
>>>>
>>>
>>> Dit is omtren my biografie ook. Op 'n beesplaas grootgeword
>>> en ons was wel gerekaniseerd maar dit was oorspronklik
>>> lampolie en later kragparrafien stelle.
>>> Heelwat jare later het ons gemoderniseer en sodoende
>>> die rekenaars opgegradeer na gas maar dit was natuurlik
>>> steeds nie vergeleke met nou nie.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62339 is 'n antwoord op boodskap #62328] |
So., 19 Mei 2002 05:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie veralgemeen nie Johan :(
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3ce74b88_1@batman.vip-za.com...
> Wat maak jul daar in die Kaap nog op? Dis mos lankal donker en verby jul
> slapenstyd.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac6i2i$naju1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog, julle modernes - wat nooit die plesier gehad het om met geskroeide
>> hare van 'n kersvlam bed toe en skool toe te gaan nie;)))))
>> Annette
>>
>>
>> @4ax.com...
>>> On Sat, 18 May 2002 22:39:56 +0200, "johanls"
>>> wrote:
>>>
>>>> Dankie vir almal se reaksie daarsonder sou ek redelik droog gemaak het.
>>>> Julle moet weet ek het op die vlakte sonder `n rekenaar of selfs
>> EVKOM-krag
>>>> groot geword. Ek kan nog nie eers die ding lekker laat werk nie, dan
> kom
>>>> sulke wrede boodskappe hier aan. Julle kan maar weet dat ek nog baie
>> gaan
>>>> hulp vra agv my onnoselheid.
>>>>
>>>
>>> Dit is omtren my biografie ook. Op 'n beesplaas grootgeword
>>> en ons was wel gerekaniseerd maar dit was oorspronklik
>>> lampolie en later kragparrafien stelle.
>>> Heelwat jare later het ons gemoderniseer en sodoende
>>> die rekenaars opgegradeer na gas maar dit was natuurlik
>>> steeds nie vergeleke met nou nie.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62345 is 'n antwoord op boodskap #62335] |
So., 19 Mei 2002 05:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goed dat jy sê musket en nie muskiet nie DD:)))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:6hldeu8bnm96bed58hfj087i6p87fuqg6u@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 00:33:04 +0200, "johanls"
>
>
>
>>> Annette is die enigste een hier wat nog my taal
>>> gepraat het deur te sê dat vier ure se slaap genoeg
>>> is.
>
>>> DD
>>
> wrote:
>> Wel dan is ons nou drie.
>
> die drie musket_4uurs?
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Raad gevra. [boodskap #62362 is 'n antwoord op boodskap #62292] |
So., 19 Mei 2002 09:56  |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
"johanls" skryf in boodskap news:3ce714d1_3@batman.vip-za.com...
> Ek het e-pos ontvang van `n vriend wat meld dat hy by `n vorige geleentheid
> dalk `n virus na my kant toe laat kom het. `n Ander kennis sê dit is `n
> mite en die betrokke "file" gaan Windows se werkverrigting belemmer indien
> mens dit sou delete. Volgens hom is dit nie `n virus nie. Wie kan help?
> Die file se naam is jdbgmgr.exe in die Windows/System. Kan ek dit delete of
> nie?
>
Johan,
Die 'file' is jou 'Java Debug Manager'. Dis beter om hom maar net te los
waar hy is, maar as jy nooit Java kode toets nie, sal dit nie die einde van
die wereld wees as jy hom ghoebaai nie. Maar dit is nie 'n virus nie, (dit
mag dalk so beskou word in sulke gemeenskappe wat Java as die taal van die
Duiwel beskou :-)), en Microsoft het hom daar gesit vir jou namens Sun
Systems.
Q
|
|
|
|