Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 16/5
Nuus 16/5 [boodskap #62181] |
Thu, 16 May 2002 13:13  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis losgelaat -
glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan word.
Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk te bly
nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62296 is 'n antwoord op boodskap #62286] |
Sat, 18 May 2002 18:18   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is so Johan - dit was net gemeld in die koerant, en sonder om Frikkie se
hartjie te breek, twyfel ek of dit wel gaan gebeur. Veral in die lig dat
niemand weet op watter gronde die betrokke persone amnestie gekry het nie,
en Onse Prez kan of wil ook nie sê nie.
Ek het nou net in M&G gelees dat dit blykbaar ook 'n nasionale geheim is dat
niemand mag weet hoe kort Onse Prez is nie. Interessant - veral as gekyk
word na die geskiedenis, was dit meestal lang mense wat suksesvolle politici
was.
Miskien is Onse Prez die uitsondering op die reel.:))
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3ce7089d$1_1@batman.vip-za.com...
> Dit is nog nie verseker dat die genoemde persone ook gaan uitkom nie. Gister
> se koerante het gemeld dat hulle gevra het of hul ook vrygelaat gaan word.
> Hul vrylating is huidiglik net bespiegeling van die media se kant.
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3ce67a87.30322423@newshost.freemail.absa.co.za...
>> Dankie vir daai een Annette.
>> Ek ken Kol. De Kock a.g.v.werksomstandighede in die middel, laat 80`s
>> en wat my die meeste de hel in maak is dat Dirk Coetzee ook Bev.op
>> Vlakplaas was en gespog het hoe hulle mense uitgebrand het saam met
>> Jou Mamaselle (spelling).
>> Nou, Dirk het die "kommies" gejoin en skotvry daarvan afgekom.Gene wat
>> nie samewerking gegee het nie het gesak.
>>
>> Die politiek VROT jong.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.
>>
>>
>>
>> On Sat, 18 May 2002 17:00:51 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ja Frikkie, hy is gemeld, asook Janus Walus en Clive Derby-Lewis.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>>> news:3ce654ef.20697087@newshost.freemail.absa.co.za...
>>>> Hoop net Kol. Gene de Kock is een van hulle.
>>
>>>> Groete
>>>> Frikkie
>>
>>
>>>> On Thu, 16 May 2002 15:13:05 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis
> losgelaat -
>>>> >glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
>>>> >Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan
>>> word.
>>>> >Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk
te
>>> bly
>>>> >nie.
>>>> >
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62300 is 'n antwoord op boodskap #62288] |
Sat, 18 May 2002 18:22  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inderdaad Davie, almal behalwe een was daar op 2 of meer moordaanklagte.
Dus julle moet daar in Gauteng 33 keer meer versigtig wees noudat hierdie
mense vrygelaat is.
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:bg3deu4tbi1748j4e80jvo359migj1i8ol@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 16:05:58 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
> Potgieter) wrote:
>
>
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.
>>
>
> Wat so terr�ble is Frikkie, is dat die klomp
> wat nou vrygelaat is nie politieke kriminele
> is niie, maar criminal kriminele.
> Myns insiens was dit 'n magsvertoon van
> Mbeki. Terwyl ek hier skryf kom dit op
> dat dit selfs ter wille van afleiding van sy MIV
> blunder kan wees.
>
> DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 18:51:19 UTC 2025
|