Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diefstal 2
Diefstal 2 [boodskap #620] Vr, 06 Junie 2003 21:42 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Terwyl almal op 'n toetserige stasie is, het ek besluit om te kyk of ek nie
> 'n onderwerp aan die gang kan kry nie...
>
>
> Daar was laas nag 2 karre gesteel in Ficksburg. By 3 ander is ingebreek en
> radio's gesteel
>
>
> --
> Andries J. Kriel

Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?

Lorinda
Re: Diefstal 2 [boodskap #623 is 'n antwoord op boodskap #620] Vr, 06 Junie 2003 21:52 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Jun 2003 14:42:01 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
>
> Lorinda

ag nee, Fick Ficksburg as dit sò daar gaan:-(

SC
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Weeklaag uit die woestyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 00:21:47 MGT 2024