Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enige weddenskap?
Enige weddenskap? [boodskap #62263] Sa, 18 Mei 2002 09:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.

Annette
Re: Enige weddenskap? [boodskap #62343 is 'n antwoord op boodskap #62263] So, 19 Mei 2002 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gee jou 10 teen 1 daarop ...

Wat my tiekel is die heer Sono - sy politieke voetwerk was tot nou toe goed.

En, ek aanvaar hy is reeds reg vir die spel wat moet volg na die nederlae.
Hy moes ten minste een "whitey" oorgehou het om te blameer wanneer in
sondebok gesoek word.

"Annette" skryf in boodskap news:ac58fp$29le8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
> ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
> Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.
>
> Annette
>
Re: Enige weddenskap? [boodskap #62347 is 'n antwoord op boodskap #62343] So, 19 Mei 2002 06:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die heer Sono is so 'n groot boks, hy is beter geskik as politikus
as afrigter.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ac7eg0$opa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek gee jou 10 teen 1 daarop ...
>
> Wat my tiekel is die heer Sono - sy politieke voetwerk was tot nou toe goed.
>
> En, ek aanvaar hy is reeds reg vir die spel wat moet volg na die nederlae.
> Hy moes ten minste een "whitey" oorgehou het om te blameer wanneer in
> sondebok gesoek word.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac58fp$29le8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
>> ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
>> Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kwyltyd
Volgende onderwerp: Raad gevra.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:52:58 MGT 2024