| Tweede Politikus dood in 1Mil [boodskap #61574] |
Ma., 06 Mei 2002 08:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee , 'n tweede politkus is in 1 Mil dood - nou nie een van ons eie nie,
maar darem - ons sal nou nie dat 'n grensie of drie die statistieke beduiwel
nie;))
Nou wag ons vir die derde een.
Iets waaroor ek nogal wonder - hoekom sou Tswete na 1Mil gaan vir die
operasie en hospitalisasie, terwyl nie eers die siek misdadigers hier na
2Mil gaan nie?
Is die Militêre hospitale nie daar slegs vir die personeel en dienspligtiges
nie?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Tweede Politikus dood in 1Mil [boodskap #62232 is 'n antwoord op boodskap #61574] |
Vr., 17 Mei 2002 18:48  |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2000
|
Volle Lid |
|
|
Die BBP's van die regering was nog altyd, om veiligheidsredes in militêre
hospitale behandel so ver my kennis strek.
Annette:
> Iets waaroor ek nogal wonder - hoekom sou Tswete na 1Mil gaan vir die
> operasie en hospitalisasie, terwyl nie eers die siek misdadigers hier na
> 2Mil gaan nie?
>
> Is die Militêre hospitale nie daar slegs vir die personeel en dienspligtiges
> nie?
|
|
|
|