| Hoera vir Eva! [boodskap #62216] |
Vr., 17 Mei 2002 16:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Madam & Eve - die TV program- het die 2de plek verower in die
internasionale kompetisie in Montreux, Switzerland.
Daar was 19 inskrywings.
Annette
|
|
|
|
| Re: Hoera vir Eva! [boodskap #62251 is 'n antwoord op boodskap #62216] |
Sa., 18 Mei 2002 05:04   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie was tweede - Madam of Eve ...
"Annette" skryf in boodskap news:ac3dc5$mdfq0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Madam & Eve - die TV program- het die 2de plek verower in die
> internasionale kompetisie in Montreux, Switzerland.
> Daar was 19 inskrywings.
> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Hoera vir Eva! [boodskap #62255 is 'n antwoord op boodskap #62251] |
Sa., 18 Mei 2002 05:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Madam en Eve was kop aan kop tweede:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ac4nce$73r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie was tweede - Madam of Eve ...
> "Annette" wrote in message
> news:ac3dc5$mdfq0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Madam & Eve - die TV program- het die 2de plek verower in die
>> internasionale kompetisie in Montreux, Switzerland.
>> Daar was 19 inskrywings.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|