Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongeluk by Saldanha
Ongeluk by Saldanha [boodskap #62204] Vr, 17 Mei 2002 05:56
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
5 Mense is dood toe daar 'n deel van 'n konstruksie by Saldanha Staal
ineengestort het.
Ek het familie wat daar gewerk het, en toe hulle nog daar was, was die
toepassing van veiligheidsaspekte nie altyd wat 'n 5ster gradering van Nosa
sou verdien nie.

Annette
Vorige onderwerp: Met spoed gevraagd: kleine vertaling Nederlands-Afrikaans voor nederlandse basisschool
Volgende onderwerp: Feestyd Innie Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:59:24 MGT 2024